Page 1 of 1

2jz build

Posted: Mon Jan 25, 2021 8:54 am
by HansieSlim
Dag sê. Ek ry n 96 22r 4x4 dc en soos julle almal weet is enige trip maar teen n slakke pas. Dit gesê is ek mal oor my trok en geniet elke oomblik.

Ek het wel n innerlike laaitjie behoefte vir n bietjie meer krag. Ek wil graag n 2jz motor in sit, maar nie turbo nie. Hulle maak so 280nm wat bietjie meer is as wat die SFA kan hanteer, maar darem nie v8 sterk nie.

My vraag is of iemand al so conversion gedoen het? Indien wel, watter mods moes gedoen word?

Later sal ek die boks en diff vervang, maar dan sit ek met die transfer case moeilikheid. Dit gelaat vir n volgende gesprek.

Hoor graag van julle.

Re: 2jz build

Posted: Wed Jan 27, 2021 11:44 am
by Mud Dog
Hallo Hannes. Ja daai was 'n populêre ombouding is al baie gedoen. Weet ongelukkig nie wat dit al behels maar "search" vir "2jz" conversion en jy sal seker baie posts kry on deur te lees.

:winkx:

Re: 2jz build

Posted: Thu Feb 04, 2021 10:08 pm
by Stef
Search vir Spartan se posts, hy het een in sy LTD gehad en as ek reg onthou doen sy broer die conversions.
Daai 2jz is lekker kwaad, al in n SFA gery wat een in het met twin turbo...