Page 1 of 1

National Luna Rant

Posted: Thu Dec 10, 2020 2:04 pm
by Stef
Hello Guys,

Earlier somewhere I commented on a post regarding camping fridges, mentioning my problems with my NL weekender 90L twin.
Well, I took it to a reputable repairer in Pta east, and as it turns out the Danfoss compressor is seized owing to little/no gas in the system, and an entire new casing would have to be fitted to resolve the gas leak issue, for the princely sum of R7460. This Fridge was purchased in 2015 for my Conqueror, has maybe 60 days of running under its belt.
And guess how many other weekenders were there at the repairer's shop? 5 that I could count, apparently all the same problem.
To add add insult to injury, those ridiculously expensive baskets (which I have a full set of) won't fit in the new casing, so 90L becomes 65L maybe...


And for that ID10T on the Wegry forum that reckoned Campmaster is inferior due to its quality of insulation blah blah blah.....my 95L Campmaster is still running strong after 9 years, no leaks. Pity it doesn't fit through the door of the Conqueror

Re: National Luna Rant

Posted: Fri Dec 11, 2020 2:33 pm
by The Legend
Stef i have 80 liter National Luna fridge/freezer which i bought in 2003. Accept of a fan i had to replace it runs 100% all the time, I am very happy with it. Did you contact National Luna themselves to assist you? I experience very good service from them.

Re: National Luna Rant

Posted: Mon Dec 14, 2020 10:34 pm
by Thabogrobler
In Lynwood is 'n Johan wat die yskaste regmaak vir baie goedkoper as enige iemand - 082 903 9971.

Skoonpa se yskas het as 'onekeonomies om te herstel' van sy versekering se herstelman gekom nadat die weerlig hul huis raak geslaan het. Johan het dit reg gemaak vir R2 of 3000. En hy loop nou al weer 'n klompie jare mooi!

Re: National Luna Rant

Posted: Mon Dec 21, 2020 9:50 pm
by pietpetoors
Die een oom by ons wat yskaste regmaak reken die pypies van die NL roes juis lekker as die kas min gebruik word. Dus is min gebruik op 'n NL nie noodwendig beter nie.

Re: National Luna Rant

Posted: Tue Dec 22, 2020 7:13 am
by The Legend
pietpetoors wrote: Mon Dec 21, 2020 9:50 pm Die een oom by ons wat yskaste regmaak reken die pypies van die NL roes juis lekker as die kas min gebruik word. Dus is min gebruik op 'n NL nie noodwendig beter nie.
Myne loop 24/7

Re: National Luna Rant

Posted: Thu Dec 24, 2020 6:40 pm
by Stef
pietpetoors wrote: Mon Dec 21, 2020 9:50 pm Die een oom by ons wat yskaste regmaak reken die pypies van die NL roes juis lekker as die kas min gebruik word. Dus is min gebruik op 'n NL nie noodwendig beter nie.


Mmmm....soveel vir die kastige beter kwaliteit isolasie en materiaal waarvan daai ID10T op Wegry gepraat het....dan gebruik NL beslis nie aluminium of koper nie....of dalk al2, want die 2 saam gee 'n galvanic reaction af wat die goed laat "roes"

Thabo, ja ek was by die man in Lynnwood..Jan, vandaar die kwotasie
Was in in kontak met die agente in Edenvale, hulle is baie jammer en wil die yskas nou sien....gevra ek moet dit by ODW aflaai, maar hulle wil dit nie aanvaar nie, nie voor 14 Jan in elk geval nie. Sal maar self die ding invat net vir sh!ts & giggles want daars nie nie n manier dat hulle die ding sal vervang nie

Re: National Luna Rant

Posted: Thu Dec 24, 2020 8:25 pm
by The Legend
Stef wrote: Thu Dec 24, 2020 6:40 pm
pietpetoors wrote: Mon Dec 21, 2020 9:50 pm Die een oom by ons wat yskaste regmaak reken die pypies van die NL roes juis lekker as die kas min gebruik word. Dus is min gebruik op 'n NL nie noodwendig beter nie.


Mmmm....soveel vir die kastige beter kwaliteit isolasie en materiaal waarvan daai ID10T op Wegry gepraat het....dan gebruik NL beslis nie aluminium of koper nie....of dalk al2, want die 2 saam gee 'n galvanic reaction af wat die goed laat "roes"

Thabo, ja ek was by die man in Lynnwood..Jan, vandaar die kwotasie
Was in in kontak met die agente in Edenvale, hulle is baie jammer en wil die yskas nou sien....gevra ek moet dit by ODW aflaai, maar hulle wil dit nie aanvaar nie, nie voor 14 Jan in elk geval nie. Sal maar self die ding invat net vir sh!ts & giggles want daars nie nie n manier dat hulle die ding sal vervang nie
Stef , dalk kry jy n verrassing.Kom ons wag en kyk wat gebeur.

Re: National Luna Rant

Posted: Sat Jan 02, 2021 11:06 am
by Sphinx_88
I have a very old 80L Snowmaster and a 10 Year old National Luna 80L Twin door and its like an engine on a car that needs to run and not stand for long periods of time, both fridges run 24/7 as great bar fridges when quests come over and they have no problems from running constantly. Have a great 2021 full of 4x4 Fun

Re: National Luna Rant

Posted: Sat Jan 02, 2021 6:59 pm
by The Legend
When my National Luna was in for replacement of the fan i asked the people at National Luna if it is good if the fridge is not running for a long time.They said to me there will not be any damage if the the fridge is not working for a long time..

Mine is also running 24/7

Re: National Luna Rant

Posted: Wed Jan 13, 2021 2:10 pm
by Stef
The Legend wrote: Sat Jan 02, 2021 6:59 pm When my National Luna was in for replacement of the fan i asked the people at National Luna if it is good if the fridge is not running for a long time.They said to me there will not be any damage if the the fridge is not working for a long time..

Mine is also running 24/7
That's how I had it as well

Re: National Luna Rant

Posted: Fri Jan 22, 2021 6:30 am
by Stef
Drove to National Luna in Edenvale yesterday to drop off the fridge; will keep you posted...

Re: National Luna Rant

Posted: Fri Jan 22, 2021 9:51 am
by Mud Dog
:thumbup:

Re: National Luna Rant

Posted: Fri Jan 22, 2021 2:22 pm
by The Legend
Stef, ek is baie seker dat jy goeie diens van National Luna gaan kry.

Re: National Luna Rant

Posted: Fri Jan 22, 2021 2:35 pm
by Jurgen10
Dagsê,

My 50l NL Weekender Twin het einde laas jaar ingegaan na NL , die fault code ID liggie het geflikker , en daarvolgens moes dit 'n temp sensor wees.

NL het dit vervang en na dit getoets was agtergekom dat daar 'n lek op die pype in die boks was hulle het my toe 'n "chassis swop" aangebied.

Ek het 'n aluminium yskas gehad en het nou 'n nuwe Stainless boks (die aluminium model word nie meer vervaardig nie)
Dit het net net onder R3500 gekos. Outdoor warehouse pta oos en NL het nog altyd goeie diens gelewer. Ons het 3 NL yskaste in die gesin.

My 80l SS NL se transformer is oppad uit - loop op 12v maar nie op 220v nie.
So hy gaan volgende ingestuur word. :D:

Re: National Luna Rant

Posted: Thu Feb 04, 2021 10:13 pm
by Stef
Lyk my die Aluminium reeks is n probleem....

Re: National Luna Rant

Posted: Fri Feb 05, 2021 8:20 pm
by WayneSchalk
Ek het al 2 Weekenders voorheen gehaad, ek het nou 'n 80lt en 'n 90lt (die 90lt is nou die met die nuwe compressor). My pa het die 90lt. Uit die 5 yskaste was 3 al terug na NL en ek sien ek sal moet die 80lt ook vat binnekort, die een yskas was al meer as een keer terug NL toe. Ek kan niks sleg se van die diens sodra ek die yskaste terug vat nie. Maar die goed pak op wanneer jy dit juis die nodigste het of net voor jy weg gaan...

Dit is 'n jammer, eks mal oor NL maar nou ja, my pa het ook 'n Engel en daai ding loop al seker 12 jaar, geen probleme.

Re: National Luna Rant

Posted: Sat Feb 06, 2021 6:20 am
by Cinco
I have had both Engel and NL.
The Engel was good for about 7 years and then required the full very expensive internal replacement of components. I then sold it and as far as I know it is still running (noisily).
Replaced with NL twin 72ltr 6years ago and so far no problems at all. I don’t run it continuously.
My friends with Snomasters have had endless problems.
Luck of the draw?

Re: National Luna Rant

Posted: Mon Feb 08, 2021 6:09 pm
by Johan Kriel
Cinco wrote: Sat Feb 06, 2021 6:20 am Luck of the draw?
Party ouens is tevrede met n LR ook :laugh2:

Snomaster , Weaco en Dometic het my al probleme gegee. NL en Engel nog nie.

Re: National Luna Rant

Posted: Sat Mar 27, 2021 9:53 am
by Stef
More Manne,

My nuwe yskas gister gaan haal, nuwe stainless chassis, nuwe kompressor. Glo net die bedrading en contollers wat vd ou yskas af kom.
Persoonlik dink ek hulle het net 'n nuwe een vd rak afgehaal en 'n invoice op geplak.

Ou yskas 'n lek in die binneste van binne pype gehad.

Hele oefening R6423
R5921 vir die chassis (maar 40% afslag)so R3552
Kompressor R1782
Gas R250

Sonder die afslag R8k, so ja, nuwe yskas...