Page 1 of 1

Tweedehandse parte

Posted: Wed Dec 02, 2020 3:15 pm
by manarc73
Is daar plekke in Pretoria omgewing waar mens self parte van "wrakke" kan afhaal en per kg betaal soos in USA? Kan dink per kg is bietjie far fetched, maar n plek waar mens self kan uithaal en bekostigbaar is. Want, tweedehandse plekke verkoop ook maar ou of grys dele vir slegs n fraksie minder as nuut.