Page 1 of 4

Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Wed Nov 12, 2008 1:09 pm
by pietpetoors
There is a competition at http://www.hiluxcountry.co.za/ where you can win a Hilux.
Let's see if we can bring the Hilux home to one of our members.

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 11:36 am
by Bosvark
How far are you guys with this competition - at what stage

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 11:50 am
by pietpetoors
I am on 673 but just cannot get higher. I see that I have 0 at "Legendary Friends". I accepted all the friend requests so far but still it shows 0. Do you know what you must do to accept more "Legendary Friends"?
And then the bands, I have only 14 out of the 20. Still need No. 1, 6, 9, 11, 14, 20

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 12:50 pm
by ThysdJ
i am still trying to get the darn thing out of the parking lot... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 12:53 pm
by Bosvark
ry bo-oor hulle - ek is op laaste musiek stage
Kaspaas wrote:i am still trying to get the darn thing out of the parking lot... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 12:58 pm
by Niel
Is dit die werk wat jou die naweek gaan besig hou :?: :twisted: :roll:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 12:59 pm
by Bartho
ok, I also started playing now :mrgreen:

Fooled around with the first one, did not realize one has to earn points. What is the goal, how many points does one need ?

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 1:02 pm
by pietpetoors
I see the top guy has 995

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 1:09 pm
by Bartho
kan mens nie oorbegin nie ?

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 1:16 pm
by Bartho
ok, sien mens gaan maar net terug na hulle toe

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 1:39 pm
by pietpetoors
Bartho, jy kan ook van die vorige speletjies weer gaan speel en dan onthou hy elke keer net jou hoogste score.
By die een waar jy die UFO's skiet, hou in gedagte dat jy 10 punte kry as die koei in jou bakkie val en net 2 verloor as jy hom nie kan red nie. Dit is dus beter om te konsentreer daarop om die UFO te skiet en ook die koei te vang eerder as om soveel as moontlik raak te skiet.

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 2:17 pm
by BenHur
Duidelik het julle weer vandag nie werk nie.

Ek het ook 'n visie probleem:

Ek sukkel om myself verder te sien werk vandag maar nou ja, customers are waiting, wat sal 'n man maak.

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 2:19 pm
by ThysdJ
ek wil net weet hoe de duiwel spel mens cucumber zoo?? hy weier om my spelling te aanvaar... :shock: :shock: :shock:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 2:31 pm
by Bartho
ek het nou 104 by level 1 en 100 by level 2. is dit goed of sleg ?

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 2:31 pm
by pietpetoors
QKumba
Het ook met daai een gesukkel
Hoeveel het jy al?

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 2:34 pm
by pietpetoors
Is goed, by level 2 kan jy nie meer as 100 kry nie, 100 beteken jy het almal reg.
Ek weet nie hoe de hel die ander by 900 punte uitgekom het nie, maar ons sal seker nog daar kom.
Ek het nou in volgorder: 99, 100, 72, 128, 70, 200, 4, 0

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 2:40 pm
by ThysdJ
Dankie Pieter ek kan onthou mens spel dit snaaks maar ek het nie gedink mens spel dit SO snaaks nie.. 2, 4, 5, 6, 13, 14, 16, 17, 18, 19, 20 het ek almal... die res is nog soek... Werk bly interfere met die game.. :twisted: :twisted:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 3:00 pm
by pietpetoors
Die arm druk kry ek niks beter as 77 nie. Het die professionele game spelers dalk iets wat die space bar kan namaak en dit baie vinnig laat "druk"

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 3:28 pm
by CasKru
Ek kort nog net band nr 11 :evil:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 3:35 pm
by ThysdJ
CasKru wrote:Ek kort nog net band nr 11 :evil:
BZN... ek kort hom ook... en nr 1... :twisted: :twisted:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 3:43 pm
by CasKru
As daar nou net iemand was wat ons kon help met nr 11 :roll:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 3:45 pm
by pietpetoors
Vir die wat nie weet waarvan ons praat nie, gaan kyk na die prentjie by
http://www.hiluxcountry.co.za/MainWebsi ... _music.pdf

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 3:48 pm
by pietpetoors
Het julle al enige "legendary friends" gemaak?

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 3:54 pm
by CasKru
Nog nie :(

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 3:57 pm
by Bartho
nog nie daarby uitgekom nie maar volgens die prentjie lyk dit soos "no friends of harry" !

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 3:58 pm
by Evert Deyzel
Ek kort nog 1 3 6 9 en 11

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 4:02 pm
by CasKru
Bartho wrote:nog nie daarby uitgekom nie maar volgens die prentjie lyk dit soos "no friends of harry" !
Nr 6 ja

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 4:08 pm
by Evert Deyzel
Ok nou kort ek nog net 1 3 9 11

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 5:09 pm
by ToyX4
Ek het nie eers geweet daar is so baie bands in SA nie.
En ek is nou nie n "Johan Stemmet die 2e" nie, so ek het omtrent niks van daai bands nie.
Gelukkig het ek klaar die Hilux :mrgreen:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 5:13 pm
by pietpetoors
Mooi, ek sien die Hilux forum hou nou posisies 6 en 7
Kom aan manne, kom ons gaan haal daardie Hilux

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 5:19 pm
by ThysdJ
Almal is nou my tjommies in "Toughbook" nou wat nou? Waar kan ek nou nog punte loop uitgrawe? :P :P

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 5:42 pm
by pietpetoors
Wil self weet. Al wat ek kan dink is dat daar sortcut of cheats is wat dit makliker maak om die armdruk en sulke goed te kan doen.
Met die karre skuif kan jy net soveel kry, met die wetenskap nie meer as 100. My armdruk bly swak op 77 en die ufo skiet kry ek nie beter as 188 nie. Ek dink dit is die enigste twee plekke waar mense nog kan punte opmaak.

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 6:19 pm
by ThysdJ
ek dink die enigste ekstra punte is maar met die "spacebar" slaan items. ek gaan maar weer probeer... :twisted: :twisted:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 6:28 pm
by pietpetoors
Die armdruk begin met 150 en ek staan op 77 so ek dink nie op die armdruk sal mens veel beter kan nie. My opinie is dat die UFO skiet die enigste plek is waar mense baie punte kan wen. Die ou wat bo is op die oomblik het maar tien koeie meer as ek gevang, so dit is moontlik. Ek sou op die UFO konsentreer.

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 6:37 pm
by ThysdJ
ek is nou moeg arms gedruk... die honne huil al buite soos ek die tafel slaan.. :twisted: :twisted: :twisted: en die PC by die huis is te starrig.. :shock:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 6:46 pm
by ThysdJ
Armdruk 81.. dis daai 2de ou maer mannetjie se arm wat ek nie plat gedruk kry nie.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 8:50 pm
by CasKru
Ek het 258 met die UFO's :)

DIe arm druk gaat ook nou beter maar ek gaan na dese 'n nuwe keyboard en lessenaar nodig he

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 8:58 pm
by Bartho
Cassie,

Waar het jy die 'snaakse' vrae se antwoorde gekry soos vir wie ondersteun "kabelo mashabala.. rugby ens. ... :roll:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 9:01 pm
by CasKru
Gaan lees die ander mense se comments... als is daar in te kry

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 9:21 pm
by Bartho
Nou net vir Cassie gebel :idea:

Wat kan ek maak sonder my maatjie :mrgreen:

Verstaan nou waar ek moet kyk, het so nou en dan bietjie rigting nodig.

ps(my nickname is 'trying")

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 9:25 pm
by CasKru
Kyk wie's bo aan :) :D: :D: :D:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 9:29 pm
by Bartho
broer :twisted: dis net kwessie van tyd !

ps(het jou vrou nie vir jou gese jy moet nou kom slaap nie ?) :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 9:48 pm
by BenHur
Nee goeiste daai bands is Grieks, ek kort nog 1 7 8 11 en 20. :? :?

Wie gaan my help :?: :?:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 9:51 pm
by Bartho
die internet is jou vriend :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 9:55 pm
by CasKru
As ek die prentjie kon onthou kon ek dalk help :)

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 10:47 pm
by Bartho
Level 1 het ek nou paar keer oor gedoen, dink my 'moves' is perfek, kan maksimum 106 kry. Is daar enigiemand wat meer kry as dit ?

M.A.W. level 2 as jy alles reg het kry jy 100 punte, level 5 het ek 100 (ook maksimum), passwords = 200, stamps 5, legendary friends 130.

So dit los "extreme sports" en "legendary defense" oor om die verskil te maak.

Wat dink julle ?

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 10:56 pm
by pietpetoors
Stem saam met jou Bartho
Ek het 107 met level 1. Ek het nou vir Elmi gehelp om op 106 te kom en kry dit nie meer as 106, so ek weet self nie meer hoe het ek by 107 op my eie rekening gekom nie.

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2008 10:56 pm
by pietpetoors
Lekker Cassie, hou so aan, ons sien jou een van die dae met 'n nuwe Hilux
Sien op die oomblik is 5 uit die tien van ons forum lede, mooi so

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 6:35 am
by CasKru
pietpetoors wrote:Lekker Cassie, hou so aan, ons sien jou een van die dae met 'n nuwe Hilux
Sien op die oomblik is 5 uit die tien van ons forum lede, mooi so
:D: :D: :D:
Wil net graag weet wie is sandman want lyk my hy maak uit! :o:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 7:47 am
by Bartho
Cassie, wat is jou scores op die verskillende levels ?

of is dit 'n staatsgeheim :twisted: :mrgreen:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 7:56 am
by Bosvark
mooi so cassie,hoeveel e-mail addresse het jy dan

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 8:12 am
by Bartho
thx Cassie.

myne is presies dieselfde behalwe by die twee 'game' seksies.

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 8:15 am
by CasKru
Handdruk is die moeilikste vir my gewees en die ufo een gaan dit maar meer en deels oor luck :D:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 8:29 am
by quickie
I'll trade, I need 2 and 11....

Else, will the guru's off all wisdom say whether they are English or Afrikaans bands / Artists...

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 8:35 am
by Optimus Prime
Ok ,give me 1 and 6 at the band names i ve got the rest ,i ve searched the net just cant get it or do the vergelyking
please its braking me

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 9:05 am
by Earth Wanderer
I've got all the band names except NO 1....
My score stands at 658 so I've got a LONG way to go to bring the HILUX HOME !!!! It would be SO GREAT !!!
NIce game though!
Thanks for the link.

CONGRATS CasKru I see you are NO 1.

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 9:15 am
by Mauro
I've searched high and low, in and out slept on it ...had nightmares last night...but 1, 2, 11 and 14 still elude me :evil: :evil: :evil:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 9:19 am
by Optimus Prime
the real estate agents ,comeon help with 1

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 9:29 am
by Bartho
to find nr 1, try google "south african artists" +music

then use what is written on the dude's shirt :mrgreen:

Re: Hilux Competition - Win a Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2008 9:43 am
by CasKru
I'll be willing to assist if anyone needs help. Send me a PM with the numbers you short then I will send you either clues or answers as you prefer.