Page 1 of 1

KZTE Freeflow Exhaust

Posted: Tue Apr 28, 2020 1:31 pm
by Matewis007
Ek wil graag bietjie by die kenners hoor. Idee is om my bakkie te vat na Francois @ 4xLux vir 'n downpipe.

Res van Exhaust gaan ons by workshop bou. Na watter diameter moet ek kyk? 63? 76?? Sover ek verstaan gooi die manne die agterste boks uit en hardloop straight pyp na agter.

Enige hulp sal waardeer word.

Baie dankie,

Kat

Re: KZTE Freeflow Exhaust

Posted: Thu Apr 30, 2020 1:20 pm
by Thabogrobler
Ek dink standaard is reeds 63mm. Gooi eers die boks uit, doen downpipe en ry hom voor jy verder gaan.