Page 1 of 1
Nog n nuweling.
Posted: Tue Jul 02, 2019 6:38 am
by Breekbeen
Môre almal.
Danie hier van Paarl. Great forum wat julle het met goeie inligting.
Boer hier tussen Paarl en Malmesbury.
Groot Toyota en Hilux fan.
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Nog n nuweling.
Posted: Tue Jul 02, 2019 6:58 am
by Mars
Welkom Danie!
Re: Nog n nuweling.
Posted: Tue Jul 02, 2019 7:31 am
by sakkie4x4
Welkom by die forum
Re: Nog n nuweling.
Posted: Tue Jul 02, 2019 8:49 am
by Mud Dog
Welkom aan boord.
Re: Nog n nuweling.
Posted: Tue Jul 02, 2019 12:18 pm
by Bear
Welkom, dit is lekker om nuwe lede te hê.
Re: Nog n nuweling.
Posted: Tue Jul 02, 2019 3:34 pm
by FIRSTGEER
Welkom Dawie
Re: Nog n nuweling.
Posted: Tue Jul 02, 2019 9:49 pm
by Baasvark
FIRSTGEER wrote:Welkom Dawie
Welkom DANIE!
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Re: Nog n nuweling.
Posted: Tue Jul 02, 2019 10:41 pm
by Mud Dog
Baasvark wrote: ↑Tue Jul 02, 2019 9:49 pm
FIRSTGEER wrote:Welkom Dawie
Welkom DANIE!
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Tony het seker sy bril in die bakkie gelos.
Re: Nog n nuweling.
Posted: Sat Jul 06, 2019 6:33 am
by FIRSTGEER
Jammer Danie. Was seker die klippies en coke
Re: Nog n nuweling.
Posted: Sat Jul 06, 2019 2:34 pm
by Froll
Welcome Danie.