Page 1 of 1

Klein canvas werk in Pretoria

Posted: Mon Apr 08, 2019 2:37 pm
by Dowe Koos
Dagsê mense. Wie weet waar ek klein canvas werk kan laat doen hier in Pretoria. Ek weet van twee plekke in die Oosrand maar dit is te ver om te ry vir klein werkies. Groot dankie.

Re: Klein canvas werk in Pretoria

Posted: Tue Apr 09, 2019 7:53 am
by Bos Toe
More,

Daar is n plek naby Pretoria Caravans, dink dus Steve Biko road, het al goed laat doen daar, kan ongelukkig nie onthou nie, die mense by Pta Caravans sal jou kan se. Hoop jy kom reg

Re: Klein canvas werk in Pretoria

Posted: Tue Apr 09, 2019 10:57 am
by Dowe Koos
Dankie JP. Ek onthou nou, het heeltemal vergeet van hulle. Dit is Tentoria.

Re: Klein canvas werk in Pretoria

Posted: Wed Apr 10, 2019 7:52 am
by Bos Toe
Daarsy!