Page 1 of 1

Tent akkomodasie by Letaba

Posted: Sat Mar 16, 2019 10:57 am
by Skilpad4X4
Goeie more almal
Ek wil net hoor of daar iemand is wat dalk belang stel om die tent akkomodasie te gebruik vir die tydperk van 21 Maart tot 26 Maart in n 4 slaapplek tent. CTT4 By letaba kamp ruskamp
Dit is alreeds betaal vir 2 persone . Die toegangs gelde moet betaal word indien belangstel kontak my.
Dawie