Page 1 of 1
DIY Kitchen Cabinet
Posted: Thu Feb 21, 2019 8:17 am
by Bos Toe
More Manne,
Wil ook darem net n bietjie wys hoe het myne uitgekom.
Re: DIY Kitchen Cabinet
Posted: Thu Feb 21, 2019 8:35 am
by Mud Dog
Baie mooi gedoen JP !
Re: DIY Kitchen Cabinet
Posted: Thu Feb 21, 2019 8:39 am
by dd6
Dit is baie netjies. Jy het ñ lekker diep kas, daar is nog plek om ñ gasstofie teen die binnekant van die deur vas te sit.
Re: DIY Kitchen Cabinet
Posted: Thu Feb 21, 2019 9:33 am
by Bos Toe
Thanks, jip dus verseker die plan daai Jaco
Re: DIY Kitchen Cabinet
Posted: Fri Feb 22, 2019 6:53 am
by pieta.swanepoel
Netjies
Re: DIY Kitchen Cabinet
Posted: Fri Feb 22, 2019 11:55 am
by Mars
Baie goed gedoen!!!
Re: DIY Kitchen Cabinet
Posted: Fri Feb 22, 2019 6:55 pm
by Haboob
Mooi, netjies gedoen. Iets om oor trots te wees. Geluk...