Page 1 of 1

Vrouedag 3 Nov 2018 - gekanseleer

Posted: Tue Oct 30, 2018 8:18 pm
by Dowe Koos
NaandsĂȘ mense.
Sover is dit vier mans wat gereageer het vir hierdie event waarvan net een man se vrou gaan kom.
Hierdie vrouedag was veronderstel om spesiale dag te wees vir die vrouens.
Kom ons hou dan eerder 'n jaar eindfunksie later in die maand, sĂȘ die naweek na die eksamen verby is. 24/25 November.
Hoef nie ' 4x4 outing te wees nie, kan net 'n bring en braai wees.
Op daardie dag kan die Gautengers vir so 'n uur bietjie gesels wat wil hulle graag doen volgende jaar.
Praat saam, laat ons hoor of daar ander idiees is.