Page 1 of 1

Opgewonde Seuntjie!

Posted: Thu Jul 19, 2018 8:51 am
by GeorgeJvR
Vandag voel ek soos 'n stout seun wie se kettie weg gevat is na hy die werf hoenders uitgeroei het, so wyle terug.

Nou die saak staan so Saterdag kry ek my kettie terug :D:


























Nou is julle lekker nuuskurig né :shh:

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Thu Jul 19, 2018 8:57 am
by Mud Dog
SFA?

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Thu Jul 19, 2018 11:52 am
by GeorgeJvR
JIP

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Thu Jul 19, 2018 4:43 pm
by Mud Dog
Lekker! Wys sodra jy fotos het. :D:

...... of is dit dalk een wat hier geadverteer was? :think:

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Fri Jul 20, 2018 8:02 am
by GeorgeJvR
Nee nie 'n forum lid sin nie

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Fri Jul 20, 2018 8:19 am
by GeorgeJvR
58222n0_19.jpg
58222n0_19.jpg (23.73 KiB) Viewed 4958 times
IMG_0873.JPG
WP_20131002_018.jpg
29022012523.jpg
4.jpg
22.jpg
100_2936.JPG
WP_20150415_004.jpg
IMG_1897.JPG
DSC00359.JPG
25431_103078566393074_100000727923186_82382_2728233_n.jpg
WP_20140923_003.jpg
WP_20140923_003.jpg (26.75 KiB) Viewed 4958 times
Foto (10).jpg
IMG_0542.JPG
3.jpg

So paar wat ek al besit het
Daai LTD :frustrated: :sick: :blackeye: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:

Ek kry so kol op my maag as ek aan daai bakkie dink.......

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Fri Jul 20, 2018 8:24 am
by Thunder02
Morning, what happened in picture number 5, SFA vs IFS :shock2:

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Fri Jul 20, 2018 8:28 am
by GeorgeJvR
Thunder02 wrote: Fri Jul 20, 2018 8:24 am Morning, what happened in picture number 5, SFA vs IFS :shock2:
I bought a burned out KZ ,and the trailer brakes failed on a big Downhill. . . . . . .

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Fri Jul 20, 2018 8:50 am
by dantjie
Hello Almal

Ek is seker die opgewonde man gaan iets besonders onvang die naweek dis hoekom hy dit soo n geheim hou :taunt:

Dit is ons toyotas die IFS is my pa se een, die SFA Is my een :cooldude:

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Fri Jul 20, 2018 9:44 am
by Thunder02
GeorgeJvR wrote: Fri Jul 20, 2018 8:28 am
Thunder02 wrote: Fri Jul 20, 2018 8:24 am Morning, what happened in picture number 5, SFA vs IFS :shock2:
I bought a burned out KZ ,and the trailer brakes failed on a big Downhill. . . . . . .
ouch...

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Sun Jul 22, 2018 7:53 pm
by GeorgeJvR
So ry ek toe We buy cars toe om my mooi rooi LTD te gaan haal Saterdag 😡hy is rooi ja maar glad nie so mooi nie🤮
Gaan kyk gerus op webuycars.co.za


Ek het well vandag ñ gelukkie raak geloop
F9FA64A9-1901-4D11-97CA-0DDE9BB4E85C.jpeg
2C6D52D1-4184-4FE2-BB55-D23A976BD3C2.jpeg
422E8EEC-3CFA-4695-879C-E75E24FE67C2.jpeg

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Sun Jul 22, 2018 11:16 pm
by Mud Dog
Geluk! :thumbup:
Lyk OK op die fotos al is dit moontlik dat hy bietjie gewerk het (plaas bakkie) met 'n duikie hier en daar wat ook nie te erg is nie (LHS rear wheel arch is die slegste).

Watse enjin is in en hoeveel kilos op?

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Sun Jul 22, 2018 11:20 pm
by dd6
Die limited lyk nie sleg op die fotos nie maar daar is seker baie wat mens nie kan sien nie. Dis jammer.

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Mon Jul 23, 2018 5:39 am
by GeorgeJvR
Mud Dog wrote: Sun Jul 22, 2018 11:16 pm Geluk! :thumbup:
Lyk OK op die fotos al is dit moontlik dat hy bietjie gewerk het (plaas bakkie) met 'n duikie hier en daar wat ook nie te erg is nie (LHS rear wheel arch is die slegste).

Watse enjin is in en hoeveel kilos op?
400000 km standaard 4Y
Ek gaan later die jaar hom stuur wir ñ was en stryk

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Mon Jul 23, 2018 5:39 am
by GeorgeJvR
dd6 wrote: Sun Jul 22, 2018 11:20 pm Die limited lyk nie sleg op die fotos nie maar daar is seker baie wat mens nie kan sien nie. Dis jammer.
BAIE!

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Tue Jul 24, 2018 8:07 am
by GeorgeJvR
Donderdag is D-Day! :shh:
XDPC5092.JPG
JFYH2376.JPG
IFRU9458.JPG

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Wed Jul 25, 2018 8:33 pm
by Stef
Dis nou jammer oor daai LTD; nogals gedink jy gaan dalk oë wys Saterdag dan maak ons 'n LTD shootout...

hierdie blou brulletjie lyk na pret

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Fri Jul 27, 2018 8:12 am
by GeorgeJvR
Manne die Blou bakkie loop soos stroop.
Daai V8 met die auto boks MmmmmmmMmmm! LEKKER!

Praat later ek gaan nou eers Gatskuur! :-)

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Mon Aug 27, 2018 4:52 pm
by GeorgeJvR
Manne ek het al so 2000km gedoen met die V8
En ek moet sê hy koop mooi.

Ek Moet bieg.... ek het met my hart gekoop hier en moes eerder ñ VIGO V6 gekoop het :o: :shh:


Sal maar weer adverteer....


Maar daai S/C sal my toy word
Hy kort cross over steering ( power steering )

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Tue Aug 28, 2018 7:35 am
by sakkie4x4
George, bring hom dan gaan ons Molotos toe. Ons doen elke maand vir 'n ander gedeelte van die rivier.

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Tue Aug 28, 2018 8:00 am
by Mud Dog
GeorgeJvR wrote: Mon Aug 27, 2018 4:52 pm Manne ek het al so 2000km gedoen met die V8
En ek moet sê hy koop mooi.

Ek Moet bieg.... ek het met my hart gekoop hier en moes eerder ñ VIGO V6 gekoop het :o: :shh:


Sal maar weer adverteer....


Maar daai S/C sal my toy word
Hy kort cross over steering ( power steering )
Wat's fout? Te swaar op sous?

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Tue Aug 28, 2018 11:04 am
by GeorgeJvR
Mud Dog wrote: Tue Aug 28, 2018 8:00 am
GeorgeJvR wrote: Mon Aug 27, 2018 4:52 pm Manne ek het al so 2000km gedoen met die V8
En ek moet sê hy koop mooi.

Ek Moet bieg.... ek het met my hart gekoop hier en moes eerder ñ VIGO V6 gekoop het :o: :shh:


Sal maar weer adverteer....


Maar daai S/C sal my toy word
Hy kort cross over steering ( power steering )
Wat's fout? Te swaar op sous?
Tog nie, selfde as my vorige een met KZ motor, so 6 tot 7 km/l
Eenige SFA gee maar so tussen 5 en 8 afhangend van die motor.

Ek ry deesdae al hoe meer lang pad en SWAMBO is baie heilig met haar prado......

As ek nie my koop bedrag kry nie sal ek hom verseker langer ry.
As ek nie so mal was oor daai S/C nie sou dit anders gewees het.

Ek kan ook sê dat die Auto op 'n SFA nie my eerste keuse sal wees in die toekoms nie.
Dit spaar wel die "driveline" komponente maar dit vat baie van die lekker van daai V8 weg...
Ek het hom nog nie eers in 4x4 gehaat nie......... :shh:


Die ander rede....TRD Hilux Supercharged, Modified Episode 54
https://www.youtube.com/watch?v=RZq1SUY5zb4

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Mon Oct 29, 2018 7:38 am
by GeorgeJvR
Nou ja so is ek toe Saterdag 20 Okt Springs toe vir 'n 2012 V6 met 96000km op
na si 5 min het ek besef die km kan nie reg wees nie.....

Ons is toe lee hande terug huis toe.

Deur die loop van laas week het daar 'n paar dinge gebeur en Saterdag is ek toe deur Boksburg toe.........


Boekies is nie voledig gestamp nie maar ek waaborg dat die kondiesie is die beste wat ek nog gesien het, en dat die kilos waarskeinlik reg is, selfde eienaars sedert 2001.
Bakkie het lank gestaan so sal met tyd begin oilie seels doen ens. (Voorstelle welkom)
XTEM0907.JPG
UBWS4465.JPG
LGMD3168.JPG
KWUU9240.JPG
KKDN6731.JPG
AGBK5979.JPG

Re: Opgewonde Seuntjie!

Posted: Mon Oct 29, 2018 8:00 am
by Tim86
Stunning Lux there George!