Page 1 of 1

Botswana 2018 Trip

Posted: Tue May 22, 2018 11:55 am
by Ben61
Hi daar Forum,

Ons gaan op 'n lekker trip deur Botswana vanaf 8 Junie tot 19 Junie 2018 na Khama Rhino Sanctuary - Kubu Island - Planet Baobab - Maun, Island Safari Lodge - 3rd Bridge - Magotho - Muchenje Camp - Senyati Camp.
Wil net weet wie was onlangs daar, hoe lyk die water valakke en al die wild in die omgewing.

Dankie
Ben

Re: Botswana 2018 Trip

Posted: Wed May 23, 2018 7:57 am
by yotaman
Nog nie daar gewees nie maar definitief op my lys vir die toekoms. Geniet dit en ons sien uit na n trip report.

Re: Botswana 2018 Trip

Posted: Fri May 25, 2018 9:03 am
by george
Hi Ben
Ek was Einde April in die Moremi en Chobi.Water vlakke was toe nog OK.Klaar al hoog maar moes nog blykbaar styg.