Page 1 of 1

Intercooler and chip on KZ

Posted: Fri Mar 03, 2017 10:37 am
by Matewis007
Hallo almal,

Ek het so bietjie gaan lees deur die posts, Lyk my of motorcade die mense is om die intercooler te fit. Izak by Dynotech tune al my rygoed so bakkie sal soontoe gaan vir chip. Sien iemand het erens gepraat van Hoppy??

Wie is dit en waar kan ek met hom in verbinding tree??

Dankie!

Re: Intercooler and chip on KZ

Posted: Fri Mar 03, 2017 10:53 am
by JohanW
Francois by 4xlux wat by Hoppy oorgeneem het sal ook vir jou een kan fit.

Re: Intercooler and chip on KZ

Posted: Fri Mar 03, 2017 2:25 pm
by Matewis007
Ah, Dankie Johan.