Page 1 of 1

Prado 2008 VX driver seat

Posted: Thu Jan 26, 2017 8:25 pm
by Bullebak
Ek het Prado 2008 model gekoop maar die drywer sitplek lyk nie lekker nie, ek dink die vorige eienaar was n groot ou , dit lyk of die sitplek aan die deur se kant gebuig is wie kan so iets fix ??

Re: Prado 2008 VX driver seat

Posted: Sun Jan 29, 2017 7:06 pm
by Jaws
bullebak probeer maar n auto trimmer. Hulle behoort te weet hoe om dit reg te maak