Page 1 of 1

Amper...

Posted: Tue Jan 03, 2017 9:46 pm
by rood
Vanmidag op die pad tussen Polokwane en Vivo

My video wil nie laai niehttps://vimeo.com/197943484


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Amper...

Posted: Tue Jan 03, 2017 9:48 pm
by rood
My video wil nie laai nie....

Re: Amper...

Posted: Tue Jan 03, 2017 10:03 pm
by Mud Dog
Jis! Dis 'n hol knyp oomblik! :blink: Dit kon blerrie lelik gewees het. Hoop jy't sy besonderhede of registrasie nommer gekry! :crazy:


Die link werk. :winkx:

Re: Amper...

Posted: Tue Jan 03, 2017 10:09 pm
by pietpetoors
Edgars het nou 'n special op skoon onderbroeke!

Jy is baie gelukkig!

Het daai rooi kar dit gemaak na hy teruggedraai het?

Re: Amper...

Posted: Tue Jan 03, 2017 10:11 pm
by Dowe Koos
Ble__ie hel, Rood jy het kop gehou.

Re: Amper...

Posted: Tue Jan 03, 2017 10:17 pm
by rood
Hier is van binne die kajuit....
https://vimeo.com/197947201

Nee hy het dit nie gemaak nie...

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Amper...

Posted: Tue Jan 03, 2017 10:40 pm
by mcw
Hel baie naby Rood
Bly julle is veilig
Moet se dit lyk na n suksesvolle Moose Test

Martin

Re: Amper...

Posted: Wed Jan 04, 2017 7:07 am
by CasKru
Ek moet sê ek is bly die rooi kar is toe die enigste een wat skade gekry het... dit is daai @$#@#$#@$!@@! @#$#@$ wat die @#$@$# op die paaie veroorsaak.

Baie bly jy het kop gehou en daar was vir jou plek om heen te gaan

Re: Amper...

Posted: Wed Jan 04, 2017 8:53 am
by Stef
EISH!!

Ek wil vir jou sê daar was meer as net jou hande op daai stuurwiel...

Daai klierkop het seker ook nie versekering nie

Re: Amper...

Posted: Wed Jan 04, 2017 9:20 am
by Dirka
Verbysteek op n blinde draai met sperstreep... :shock2:
Dis roekelose bestuur!

Bly julle is Ok.

Re: Amper...

Posted: Wed Jan 04, 2017 11:05 am
by pietpetoors
Verbysteek op n blinde draai met sperstreep... :shock2:
Ek wonder hoeveel dood word veroorsaak deur paaie wat sleg gemerk is, kyk mooi daar is stippellyn aan die aankomende verkeer (rooi kar) se kant, die sper streep is aan Rood se kant. Die ou wat die strepe geverf het, het eerste aangejaag en die ou in die polo het aangejaag deur op 'n draai verby te steek terwyl hy nie behoorlik kan sien nie.

Re: Amper...

Posted: Wed Jan 04, 2017 11:16 am
by CasKru
Dit gesê Pieter.... altwee is skuldig maar waar in die lewe het jy gesien jy gaan ander voertuie verby as jy nie kan sien wat van vooraf kom nie. Daai ou moet eintlik aan gekla word van poging tot moord.

Re: Amper...

Posted: Wed Jan 04, 2017 12:37 pm
by Knuppel
Sjoe!

Re: Amper...

Posted: Wed Jan 04, 2017 12:43 pm
by GRWLR ZN
:o:

Donnnerrrdag...
Dit was naby. Mense het geen meer respek of benul van padveiligheid nie.
Bly jy is OK.

:mrgreen:

Re: Amper...

Posted: Thu Jan 05, 2017 7:43 am
by ChrisF
Ouch !!!

Re: Amper...

Posted: Thu Jan 05, 2017 8:06 am
by george
SJOE.Bly jy is veilig.
Welgedaan. Jy het baie koelkop gebly

Re: Amper...

Posted: Thu Jan 05, 2017 10:54 am
by CasKru
Rood... jy wil dalk timeslive kontak....
http://www.timeslive.co.za/local/2017/0 ... -collision

Re: Amper...

Posted: Thu Jan 05, 2017 1:26 pm
by Frontier 320
Happy you are okay.

We had endless stupid drivers on the N2 between coffee bay and East London.
Was also bad from Bloem to Morgans bay.

I've never seen guys over take like I see that day. We had guys swerved into our lanes, cars making U turns on main roads. I'll never set foot on the roads again in December


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Amper...

Posted: Thu Jan 05, 2017 4:45 pm
by rood
CasKru wrote:Rood... jy wil dalk timeslive kontak....
http://www.timeslive.co.za/local/2017/0 ... -collision

Ek het hulle ge email, sal maar hoor wat hulle te se het....

Re: Amper...

Posted: Tue Jan 31, 2017 9:05 am
by Mars
Was dit nie vir jou reaksie nie was dit klaarpraat. Ek het sommer yskoud geword. En daardie swaap het amper van die pad af gegaan in die rigting wat jy uitgewyk het. Net Genade van bo!!