Page 1 of 1

Fortuner seat repair?

Posted: Thu Dec 22, 2016 12:37 pm
by Rianc
Waar in Pretoria kan ek my kar se sitplek laat regmaak. Die bestuurder kant het 'n kleinerige skeur aan die kant. So gekoop 4 jaar terug, maar hy raak al langer. Dis die ligte bruin kleur leer?

Enige hulp sal waardeer word.
Dankie
RianC

Re: Fortuner seat repair?

Posted: Thu Dec 22, 2016 12:38 pm
by Rianc
Sakel my by 083 6792313
Dankie

Re: Fortuner seat repair?

Posted: Thu Dec 22, 2016 1:40 pm
by Dowe Koos
Hallo Rian, ek weet nie wat die plek se naam is nie. Op die hoek van Ben Swart en Voortrekker is 'n battery plek, in Voortrekker tweede winkel van die battery plek. Ander plek is, op die hoek van Frederika en Frates weg, aan jou linkerkant is daar 'n tandarts, net voor die tandarts is daar 'n ingang, jy sal die mense sien daar.

Re: Fortuner seat repair?

Posted: Thu Dec 22, 2016 2:00 pm
by Rianc
Koos, as jy my kan hoor, baie dankie! hulle is altwee 5min van my af.

RianC

Re: Fortuner seat repair?

Posted: Thu Dec 22, 2016 2:16 pm
by Dowe Koos
Ja Riaan, ek hoor jou nie, ek lees jou. Ek is 2 min van die plekke af.
Groete

Re: Fortuner seat repair?

Posted: Thu Dec 22, 2016 3:48 pm
by Rianc
Dowe Koos, ek speel met jou. Was nou daar in Voortekker straat, baie billik met die kostes. Ek sal maar van die 3de ry se materiaal gebruik om die job te doen. Dan "match" dit die kleur.
Hennie, kom maak 'n draai, jy is dan slegs 3min van my af. Donderdag sal egter 'n beter roep wees, heeldag by die huis.
Rian
083 679 2313

Re: Fortuner seat repair?

Posted: Thu Dec 22, 2016 6:18 pm
by Dowe Koos
Ja Rian, ek weet jy speel net. Sal met jou praat.