Page 1 of 1

Toestand van die R27

Posted: Sun Oct 23, 2016 9:29 pm
by Gemsbok
Ek moet binnekort met die platkar van Vanrhynsdorp oor Calvinia na Upington toe reis. Is daar iemand wat my asseblief kan inlig oor die toestand van die pad? Is die hele pad geteer? Baie dankie by voorbaat!

Re: Toestand van die R27

Posted: Mon Oct 24, 2016 5:32 am
by Rigger
Nie onlangs gery nie maar kan se hele pad is geteer en was in n baie goeie toestand maar dit is nou al amper twee jaar terug

Re: Toestand van die R27

Posted: Mon Oct 24, 2016 8:51 am
by pietpetoors
Ja hele pad geteer en is baie mooi.

Re: Toestand van die R27

Posted: Mon Oct 24, 2016 9:52 am
by Gemsbok
Baie dankie vir die reaksie!