Page 1 of 1
Nou is ek reg om te braai!
Posted: Thu Oct 20, 2016 3:58 pm
by swifty
Re: Nou is ek reg om te braai!
Posted: Thu Oct 20, 2016 4:59 pm
by ChrisF
en waars die vlamme .....
NOU gaan ek vuur aansteek !!
Re: Nou is ek reg om te braai!
Posted: Fri Oct 21, 2016 10:29 am
by Stef
Lyk my jy's HONGER!
Netjies
Re: Nou is ek reg om te braai!
Posted: Fri Oct 21, 2016 11:43 am
by swifty
Stef wrote:Lyk my jy's HONGER!
Netjies
Eks altyd honger
Het dit gemaak vir gebruik in die 4x4 kamp wat ek op my plaas bou.
Re: Nou is ek reg om te braai!
Posted: Sat Oct 22, 2016 6:26 pm
by Mylux
Looks like you gonna need this