Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser
- Rolmoer
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Mon Dec 28, 2015 10:16 am
- Town: Bela-Bela
- Vehicle: Landcruiser
- Real Name: Dries
Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser
Dagse al die slim manne. Ek soek bietjie raad. Ek het die 3L d4d engin in my 80 Cruiser ingebou. Nou het ek net een probleem, In park en Neutral wys die daignostics dat die engin alreeds 70% van die power op die engin gebruik word. Dit rev ook baie stadig op, wat dink julle kan fout wees. Geen fout kodes nie.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser
Interssante conversion...en welkom op die forum
ek's nou nie 'n ekspert nie maar dit klink amper of die ding nie rerig in neutral is nie. Ek sou by die selector en clutch/torque converter begin fout soek. As daar 'n tipe transmission brake op is kan dit dalk die simptome verduidelik.

- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser
Klink vir my soos 'n torque converter probleem. In watter kondisie is/was die ATF?
- Rolmoer
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Mon Dec 28, 2015 10:16 am
- Town: Bela-Bela
- Vehicle: Landcruiser
- Real Name: Dries
Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser
Dankie Stef. Die autobox is nog steeds die Cruiser box en als het gewerk was net vrek swaar op sous. Die box is dalk die rede, sal bietjie gaan kyk of die selector reg is.
- Rolmoer
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Mon Dec 28, 2015 10:16 am
- Town: Bela-Bela
- Vehicle: Landcruiser
- Real Name: Dries
Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser
Hi Johan. Die Cruiser het nog gery, so ek neemaan dat die torque converter reg is. Hulle het vir my gese om dieselfde torque converter te gebruik wat in die Cruiser was vir die ratkas. Sal maar eers na my links kyk soos Stef se.JohanW wrote:Klink vir my soos 'n torque converter probleem. In watter kondisie is/was die ATF?