Page 1 of 1

Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Tue Jun 21, 2016 12:27 pm
by pietpetoors
Anybody know where one can buy loose gas components in Cape Town?
I am looking for a burner like the one in the middle in the pic below.
Gas burner
Gas burner
burner.jpg (15.86 KiB) Viewed 7807 times

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Tue Jun 21, 2016 12:45 pm
by Dadz Toy
There's a place on Lower Main Rd, Woodstock, on the left when going towards town. Naam escapes me, but has gas signs out front of shop.


Rich :cooldude:

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Tue Jun 21, 2016 1:18 pm
by pietpetoors
I see a Woodstock gas centre just off cnr Albert and Page str (on Google street view)

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Tue Jun 21, 2016 1:43 pm
by Dadz Toy
Yes that's them!
If they don't have, they'll know who will!


Rich :cooldude:

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Tue Jun 21, 2016 3:33 pm
by pietpetoors
Thanx

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Tue Jun 21, 2016 5:58 pm
by ChrisF
Pieter BAIE nader aan jou winkel :)

Brackenfell Gas. Wat hy nie in voorraad het nie sal hy vir jou kry.

Anders Blue Flame in Goodwood Voortrekker weg.

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Tue Jun 21, 2016 8:09 pm
by pietpetoors
Dankie

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Wed Jun 22, 2016 4:45 am
by ChrisF
http://brackenfellgas.co.za/gas" onclick="window.open(this.href);return false;

http://brackenfellgas.co.za/gas/gas-fittings-jets" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Wed Jun 22, 2016 4:23 pm
by Skilpad4X4
Middag Pieter
Ek het vir jou een gratis reel net dat dit by jou kom

Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Wed Jun 22, 2016 9:05 pm
by pietpetoors
Dawie hoe lyk jou brander en hoe groot is hy.
Het my stofie vandag klaargemaak, maar nou moet ek my suster sin en 'n vriend van my sin ook verander. Die vriend het 'n groot stoof.

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Wed Jun 22, 2016 9:15 pm
by pietpetoors
It was rather easy to convert. Tested it in the garage and it heats up nicely, will make some wooden pieces for the feet tomorrow so I can put it in the lounge.

Our house have no space where I can put a real fireplace. There is nowhere I can put in a chimney.
After last weekends cold whether I decided I must make another plan.

Most expensive part was the stove, because I was in a hurry, sure if I bargain hunt I can get it cheaper.
The stove is a "Falkirk No 6 Queen Anne"

Basically all I had to do is a drill one 45mm hole in the back of the stove with a holesaw.
Cut off the burner's brackets.
Fill the stove with volcanic rock
Connect the pipe, and I have a gas fireplace.
The picture below explains it all.
I find that if I close the chimney valve completely , the stove heats up better.
Oh ja and this week we will have to test gas consumption, that is the only unknown factor for now.
Stoof
Stoof
Falkrik Stove
Falkrik Stove
Falkirk Queen anne
Falkirk Queen anne
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
Falkirk no 6
convert-stofe-to-gas (10).jpg (32.64 KiB) Viewed 7738 times

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Wed Jun 22, 2016 9:27 pm
by ChrisF
BRILJANT !!!!!

Pieter hou net die ssurstof vlakke dop asseblief .... dalk veiliger om die skoorsteen so 10 tot 20% oop te hou. (is "toe" 100% toe?)


lees so bietjie op oor "flue less" gas fires. Daar is spesifieke maattreels vir ventilasie.
sien die een - http://firefox.co.za/Safety" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.cvo.co.uk/flueless-gas-fires ... omvent.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.infinitifires.co.za/Gas-Fire ... Fireplaces" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.heatwave.co.za/GasFireplaces.aspx" onclick="window.open(this.href);return false;


twee vensters oop op skrefies, met n trek deur die vertrek is omtrent al wat dit vat. :)

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Wed Jun 22, 2016 9:53 pm
by pietpetoors
Dankie sal daai more lees.
Jong op die oomblik oorweeg ek nie om die skoorsteen deur muur te sit want daar is nie plek nie.
My buurman oorkant die pad het 'n groot gas kaggel in die middel van die huis wat glad nie skoorsteen het nie.

Ons huis gelukkig groot area wat nie kan toemaak nie en lug trek op na 2 verdieping.

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Wed Jun 22, 2016 11:01 pm
by ChrisF
"Flue less" gas stelsels is n "hot topic" vir die laaste 2 of 3 jaar. (pun intended)


Ons SUKKEL om die planne deur te kry by die brandweer !

Die oplossings is redelik eenvoudig - die links wys jou hoe.


Probleem is dat die verskaffers die notas op hul websites sit, en dan nie dit deel van die verkoop maak nie.

Daar is juis n verskaffer in Stikland wat nou al n paar keer probeer het om die goed aan ons te smous ... dan vra ek sy dokumentasie vir die ventilasie en dan hoor ek niks van hom vir n paar maande .....



Pieter daai groot staan gas-heaters. Ons is een van die min lande in die wereld waar die gemors nog verkoop word ! Wereldwyd is dit gekoppel aan BAIE sterftes. Mense maak die huis styf toe en los dit vir dae aan. Klein toilet uitsuig waaier en hulle sou vandag nog geleef het ... Maar steeds sterf mense, op die laaste konferensie van die LP Gas vereniging is juis weer bespreek dat hulle die heaters wil verband in SA (invoere stop).



Moet my asseblief nie verkeerd verstaan nie. Ek HOU van jou idee !!! Mag dit self ook wil gebruik. Maar met n ventilasie plan.

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Thu Jun 23, 2016 2:33 am
by Mud Dog
Los net 'n venster of twee effens oop op die 2de verdieping - miskien badkamer / toilet venstertjies. Die lug sal op die eerste verdieping êrens intrek, soos onder / langs die deure as dit nie alu skuif deure is nie - indien wel, los 'n venster of twee op die eerste verdieping ook effens oop.

My huis is al 67 jaar oud en het nog 'air-vents' in elke vertrek, asook onder elke vloer ..... het dus nie 'n suurstof probleem nie. In die 1940's was daar reeds elektriese stoowe in gebruik maar sommige mense het nog kool stoowe of vuurmaak plekke gebruik om te kook en bad water warm te maak.

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Thu Jun 23, 2016 5:54 am
by ChrisF
Mud Dog wrote:Los net 'n venster of twee effens oop op die 2de verdieping - miskien badkamer / toilet venstertjies. Die lug sal op die eerste verdieping êrens intrek, soos onder / langs die deure as dit nie alu skuif deure is nie - indien wel, los 'n venster of twee op die eerste verdieping ook effens oop.

My huis is al 67 jaar oud en het nog 'air-vents' in elke vertrek, asook onder elke vloer ..... het dus nie 'n suurstof probleem nie. In die 1940's was daar reeds elektriese stoowe in gebruik maar sommige mense het nog kool stoowe of vuurmaak plekke gebruik om te kook en bad water warm te maak.
JIP :thumbup:


Die idee van so lekker warm "stofie" in die huis .... en so kan koffie wat staan en prut ....


nee magtag Pieter, nou gaan n draadborsel nie help nie ... :siffler: :twisted:

En Dassiesfontein het JUIS sulke lekker stofies .... :drool: http://www.dassies.co.za/stoves.php" onclick="window.open(this.href);return false; :drool: :drool:

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Thu Jun 23, 2016 7:27 am
by Skilpad4X4
More Pieter
Die length van die brander deel is 350mm en totale
lengte 400mm wydte en dan nog een
IMG_20160623_071715.jpg
IMG_20160623_071759.jpg
75mm
IMG_20160623_071458.jpg
IMG_20160623_071530.jpg


Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk

Re: Gas components in Cape Town?

Posted: Thu Jun 23, 2016 8:19 am
by pietpetoors
Dankie Dawie, het vir jou PM gestuur.

Chris, dis juis vir daai groot Dover stoof wat ons 'n grootter brander benodig.
Die Dover is net te groot vir die gapingkie wat ek het, anders het ek hom gebruik.

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Thu Jun 23, 2016 10:20 am
by Thabogrobler
Ek dink al lank om my Esse uit te gooi maar kon nog nooit so ver kom nie.

Die antrasiet is op sy beste maar 'n gemors en ek het al opgelees oor my hoes en antrasiet.

Ek sal die spaar Esse(dankie Caskru) uitemekaar skroef en bekyk.

Op die uitlaat topic - dis mos waar die meeste hitte verlore gaan? Die huidige stofie se pyo gaan direk agter toe en uit deur die muur. Daai pyp buite is so lekker warm!

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Thu Jun 23, 2016 2:23 pm
by pietpetoors
Daai is wat ek ook dink, ek het die stofie net met een seksie van die pyp gekry, as jy die klep oopmaak en jou hand bo die pyp hou kom daar 'n stroom warm lug daar uit.
Aangesien daai lug skoon is oorweeg ek nou om die pyp kort te hou, 'n kappie op te sit en hom so te los. Dan sirkuleer hy lekker, kou lug onder in en warm lug bo uit.

Sal hom maar op verskillende aande met verskillende opsies toets, maar die lug sirkuleer dink ek gaan meer effektief wees as bloot stralingsenergie van die klippe en stoof.

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Thu Jun 23, 2016 2:57 pm
by Mud Dog
..... maar die lug sirkuleer dink ek gaan meer effektief wees as bloot stralingsenergie van die klippe en stoof.
BAIE meer effektief! Baie mooi soofie wat jy daar het, ek's skoon jaloers! :thumbup:

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Thu Jun 23, 2016 7:04 pm
by ChrisF
Mud Dog wrote:
..... maar die lug sirkuleer dink ek gaan meer effektief wees as bloot stralingsenergie van die klippe en stoof.
BAIE meer effektief! Baie mooi soofie wat jy daar het, ek's skoon jaloers! :thumbup:
Dassiesfontein lewer af ... :twisted: :twisted:

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Thu Jun 23, 2016 9:01 pm
by pietpetoors
OK, first night test.
I am used to a normal gas heater.
This is not as effective as a normal gas heater, but it does heat up the room nicely. After heating up for about half an hour, the air coming out of the chimney is so hot you cannot hold your hand there for longer than 15 seconds.

I think there is lots of potential for using that hot air.

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Thu Jun 23, 2016 9:51 pm
by pietpetoors
I closed the flap in the chimney completely, thus blocking the chimney, and opened the two front sliding doors.

The logic is that hot air rises, it don't fall. So hot air rise in the chimney, escape at the end and then remain at ceiling level.

Now I block the chimney and force hot air to come out the front of the stove.

Can feel a great improvement. Much more heat coming out now.

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Fri Jun 24, 2016 6:43 am
by ChrisF
Pieter now here is a bit of theory that we do use in industry ....


USE your ceiling fan !!

In Summer you want the ceiling fan at high speed - the air flow over your body aids evaporation (sweating) thus cooling your body temperature.

in WINTER the fan should blow DOWNWARD, at a very low speed. Exactly to mix the layer of hot air trapped at the top of your double volume with the cold air below. This happens at SLOW speed for the fan.


Actually busy with an installation Paarl now where we use three of ceiling fans to ensure the aircon works correctly in a very large double volume area.

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Fri Jun 24, 2016 11:14 am
by pietpetoors
Something went wrong when they built my house and I bought it like that. I can stand with my feet flat on the floor and touch the roof with my finger tips. So a ceiling fan wont work in our house.

But what you say makes perfect sense. I realized last night what a nice warm place the half a meter below the ceiling must be.

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Fri Jun 24, 2016 3:06 pm
by Knuppel
I have extractor fans in my lounge and then suck hot air from there and blow it to the bedrooms via 110mm sewage pipe. Just takes the cold nip from the bedroom before you go to bed.

Re: Convert Cast Iron Stove to Gas Fireplace

Posted: Fri Jun 24, 2016 4:12 pm
by Mud Dog
Pieter, I think an ordinary free standing fan pointed upwards on low speed will do the trick. :D: