Page 1 of 1

Mabuasehube na Nossob via Motopi

Posted: Sun Jun 12, 2016 2:20 pm
by Bataleur
Wil graag weet of ons met 'n Toyota Hilux 2.7 en 'n Echo Kavango karavaan van Mabuasehube via Motopi na Nossob sal kan ry?

Re: Mabuasehube na Nossob via Motopi

Posted: Sun Jun 12, 2016 2:43 pm
by Wapper
Hallo Tinus

Kan nie sien hoekom jy dit nie sal kan doen nie. Ons is ook oppad daai kant to en sleep trailers. Die Matopi roete het net n paar duine en hulle is nie regtig baie hoog nie.

Ons wou die Wilderness roete ry maar dit mag nie met n trailer gedoen word nie.

Re: Mabuasehube na Nossob via Motopi

Posted: Sun Jun 12, 2016 3:27 pm
by Bataleur
Baie dankie, ons het die roete al met 'n trailer gery, net gewonder oor die karavaan.

Re: Mabuasehube na Nossob via Motopi

Posted: Tue Sep 20, 2016 11:55 pm
by EchoMan
Sandspore = afgeblaasde bande = momentum