Page 1 of 1

DK Landcruiser

Posted: Sat Jun 11, 2016 2:45 pm
by Dowe Koos
Hallo almal. Het iemand al hierdie Landcruiser al gesien. Kon dit op Internet kry nie. Seker gemodify
DSC_1129.JPG
DSC_1128.JPG

Re: DK Landcruiser

Posted: Sat Jun 11, 2016 6:39 pm
by ChrisF
In Andrew St Pierre White se eerste videos het hulle gewys hoe die Cruisers gemodify is om double cabs te bou

Re: DK Landcruiser

Posted: Sat Jun 11, 2016 6:46 pm
by Dowe Koos
Dis nou intersant, moet sĂȘ dit lyk netjies.

Re: DK Landcruiser

Posted: Sat Jun 11, 2016 8:41 pm
by coetzer94
In pretoria noord van die berg is n toyota scrap yard Tokia LDV, het n wit ene met dieselfde raampie al daar sien staan.

Re: DK Landcruiser

Posted: Mon Jun 13, 2016 11:02 pm
by Thabogrobler
Het ookal 'n witte gesien - maar ek dink dit was 'n single cab.

'n Ruk gekede was daar op 'n ander site foto's van so tipe Cruiser ombouing in Montana afgeneem by 'n hospitaal. Die omie was glo sieklik en so rukkie later het sy seun die kat te koop geadverteer.