Page 1 of 1

Karoo Kinkels

Posted: Fri May 20, 2016 7:54 am
by Matewis007
Hi julle,

Hier is 'n link na my blog van ons onlangse trippie deur die Karoo

Lekker lees!

https://witvosblog.wordpress.com/2016/0 ... o-kinkels/" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Karoo Kinkels

Posted: Fri May 20, 2016 8:29 am
by Dirka
Dankie Jaco!
Dit was beslis 'n 'epic' read. Baie goed. :thumbup:
Maak my lus om self my fiets te gaan af stof en die wiele weer op te blaas...
Die blog is bietjie lank. Ek moes so 4 of 5 keer 'refresh' om al die fotos te kan sien.
..Jou landskap fotos is beslis uitstekend.
Wel gedaan.

Re: Karoo Kinkels

Posted: Fri May 20, 2016 9:26 am
by Matewis007
Baie dankie Dirk! Ja daar is effe baie fotos maar ek het minder as die helfte van dit wat ek het gebruik. Moes omtrent uitsoek!! Stof af daai skoeter en ry!! Wereld daar buite is baie mooi!