Page 1 of 1

Noag se Ark

Posted: Tue Apr 26, 2016 9:20 pm
by Dowe Koos
NaandsĂȘ almal. Ek weet nie of ek by die regte "topic" is nie. Ek het vir 'n lang tyd aan hierdie projek gewerk en het so laas jaar om en by Sept dit klaar gemaak. My "voice over" het nie te goed geklink op die video nie en het uiteindlik my seun gekry om dit vir my te doen. Die video is te sien op Youtube - https://youtu.be/f_a8gprYAlw" onclick="window.open(this.href);return false;

Sien die fotos hieronder, ongelukkig het ek die fotos verloor toe ek die super struktuur begin bou het.
1.jpg
2~1.jpg
3.jpg
4.jpg
5.jpg
6.jpg
7.jpg
8.jpg
9.jpg
10.jpg
11.jpg
12.jpg
13.jpg
14.jpg
15.jpg
16.jpg
17.jpg
18.jpg
19.jpg
20.jpg

Re: Noag se Ark

Posted: Tue Apr 26, 2016 10:09 pm
by Family_Dog
Very nice, Koos! Makes one think - and makes perfect sense.

Gave you a "thumbs up".


-F_D

Re: Noag se Ark

Posted: Tue Apr 26, 2016 10:28 pm
by Dowe Koos
Thanks Eric.

Re: Noag se Ark

Posted: Wed Apr 27, 2016 3:28 am
by Mud Dog
A work of love!! Well done Hennie! :winkx:

Re: Noag se Ark

Posted: Wed Apr 27, 2016 10:12 am
by Obelix and Dogmatix
Hennie jy het te voel tyd op jou hande

Re: Noag se Ark

Posted: Wed Apr 27, 2016 10:33 am
by The Legend
Obelix and Dogmatix wrote:Hennie jy het te voel tyd op jou hande
Se ek ook. :D: Hennie jy ken opreg trots wees op jou hande werk.Dit is n meesterstuk werk daardie

Re: Noag se Ark

Posted: Wed Apr 27, 2016 11:38 am
by Dowe Koos
Dankie ouens.
Quinten, dit is vier jaar se tyd wat ek aan dit gewerk het. Wanneer ek kans kry, het ek aan dit gewerk. Het net besluit laas September, nou maak ek dit klaar en daars die eind resultaat.

Re: Noag se Ark

Posted: Wed Apr 27, 2016 7:07 pm
by ChrisF
Hennie BAIE interessant !!


vir die wat meer wil verstaan oor die 5-tot-3 ratio; lees gerus op oor "metacentric height" -
https://en.wikipedia.org/wiki/Metacentric_height" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.google.co.za/search?q=metac ... CxcQsAQIOw" onclick="window.open(this.href);return false;


Uit n wetenskaplike oogpunt het jou video BAIE lesse in vir die Fluidmeganika studente !!

Re: Noag se Ark

Posted: Wed Apr 27, 2016 9:25 pm
by Dowe Koos
Dankie Chris

Re: Noag se Ark

Posted: Thu Apr 28, 2016 11:01 am
by Haboob
Hennie,
You are a man of many talents...

Re: Noag se Ark

Posted: Thu Apr 28, 2016 12:34 pm
by Dowe Koos
Thanks Edge