Hello almal,
Wil sommer met die intree slag die lede van die forum se opinie hoor.
Ek het 'n 2002 KZTE, (prentjies sal later volg) wat ek oorweeg om te verkoop.
Het die voertuig op 272 000km gekoop met die hoop dat ek hom meer sal kan gebruik as 4x4 en dalk n grondpad of twee ry of selfs n naweek weg gaan. Hy staan nou op 290 000km en het die naweek weg of grondpad ry natuurlik nie so gebeur soos wat ek gehoop het nie.
My werksomstandighede het bietjie verander en is nou van so aard dat ek heelwat op die pad is, (teerpad) en, alhoewel die KZ baie gemaklik ry en nie te swaar op diesel is nie, ry 'n platkar heelwat gemakliker.
Die vraag is nou gaan dit die moeite werd wees om my betroubare bakkie te verkoop? En sal iemand belangstel? Na watter prys kyk mens?
Specs:
2002 KZTE D/C 4x4.
Snorkel, vol OME suspensie, ARB, Alu Canopy, Roofrack Cooper SST tires (plus minus 30 000kms) en regtig UITSTEKENDE kondisie.
Nuwe lid - en sommer dadelik opinie hoor.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Nuwe lid - en sommer dadelik opinie hoor.
Welkom Burger, hoop jy kry die antwoord wat jy soek.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: Nuwe lid - en sommer dadelik opinie hoor.
IS JY LAF!!! VERKOOP???: Ek het my 2002 KZ op 281000km gekoop en gaan hom nog LANK ry. Verruil hom vir niks
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe lid - en sommer dadelik opinie hoor.
Welkom Burger!
Ek dink jy sal die dag rou dat jy die KZ verkoop!
Ek dink jy sal die dag rou dat jy die KZ verkoop!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!