Page 1 of 1
Swartvark in the Cederberg Mountains
Posted: Thu Apr 07, 2016 9:56 am
by swartvark
The attachment 1914868_1170921989627149_6010108081160785438_n.jpg is no longer available
The attachment 12525640_1172933139426034_5186769592856197267_o.jpg is no longer available
The attachment 12717949_1172933169426031_2900393597509438948_n.jpg is no longer available
Re: Swartvark in the Cederberg Mountains
Posted: Thu Apr 07, 2016 10:33 am
by Mud Dog
He looks very much at home there, - surprised that he came back home with you!
Re: Swartvark in the Cederberg Mountains
Posted: Thu Apr 07, 2016 10:38 am
by Matewis007
Moet se dit lyk BAIE lekker!
Re: Swartvark in the Cederberg Mountains
Posted: Thu Apr 07, 2016 9:05 pm
by Froll
Great pics, thanks for sharing.
Re: Swartvark in the Cederberg Mountains
Posted: Fri Apr 08, 2016 6:56 am
by mossie89
Daai lyk soos Jamaka, baie lekker
Re: Swartvark in the Cederberg Mountains
Posted: Fri Apr 08, 2016 7:32 am
by swartvark
mossie89 wrote:Daai lyk soos Jamaka, baie lekker
Ja, Dankie Mossie. As dit nie vir jou was nie het ek nie van daai kampplek geweet nie.
Ons het dit baie geniet daar. Plot nr 9 was 'n treffer.
Re: Swartvark in the Cederberg Mountains
Posted: Fri Apr 08, 2016 7:42 am
by 4x4BEES
Baie mooi daar. Ons was nie te ver van daar nie n paar weke terug nie, by Nuwerus gaan kamp.
Pragtige foto's van Swartvark
Re: Swartvark in the Cederberg Mountains
Posted: Fri Apr 08, 2016 8:47 am
by Bosfebok
My favourate plek op aarde!! Geniet dit man!