Page 1 of 1

Compaq 100 trailer

Posted: Thu Apr 07, 2016 9:39 am
by Hilux 1
goeie more almal,

ek het n Compaq 100 gekoop, dis n 4 gat as. Kan mens die verander na 5 gat?? of sal ek die hele as moet laat verander??

Re: Compaq 100 trailer

Posted: Thu Apr 07, 2016 10:18 am
by TOYOTA 4YEFI
Hi Tertius

Nee meeste van die tyd kakn jy net die hub vervang

Re: Compaq 100 trailer

Posted: Thu Apr 07, 2016 10:24 am
by CasKru
Het jy nie 'n boor nie? :twisted: :mocking: