Page 1 of 1

Soek hulp met pryse asb

Posted: Mon Jan 11, 2016 10:49 am
by Masekind
Dagse aan almal
Was baie lank laas hier gewees voorspoed vir almal
Ek soek hulp mat pryse wil n ARB bumper,LR tank weet nie wat se size is hy nie, hilux belly plate en rock sliders wat ek wil verkoop

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Mon Jan 11, 2016 5:40 pm
by etiennel22
Is daai rocksliders vir n dubble cab? En sal hul op n KZ-TE pas?

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Tue Jan 12, 2016 8:05 am
by Foksie
D/C of S/C Jaar model

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Tue Jan 12, 2016 8:34 am
by Thunder02
The bash plate is an Stofpad item, their prices new are R2800.00, from the bash plate I gather all the parts are from a Vigo.

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Tue Jan 12, 2016 3:51 pm
by Masekind
Sorry dit kom van n 2005 vigo V6 af

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Tue Jan 12, 2016 8:06 pm
by stumps
Asb laat weet hoe ons jou kan bel. Ek wil graag die rock sliders en bashplate he as prys reg is

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: RE: Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Tue Jan 12, 2016 8:06 pm
by stumps
stumps wrote:Asb laat weet hoe ons jou kan bel. Ek wil graag die rock sliders en bashplate he as prys reg is

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
083 three four 3 3401

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Wed Jan 13, 2016 6:09 pm
by Bibendum
Ek stel belang in die tank asb.
Riaan
082drie3een0ses11

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Thu Jan 14, 2016 12:49 pm
by johanstr
Hi Dricus.
Ek stel ook belang in die tenk as Riaan hom nie vat nie.

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Fri Jan 15, 2016 9:35 am
by mushroom
Is the bullbar still available ? if so price ?????

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Mon Jan 18, 2016 7:23 am
by Masekind
Bibendum wrote:Ek stel belang in die tank asb.
Riaan
082drie3een0ses11
Sorry hy is klaar weg

Re: Soek hulp met pryse asb

Posted: Mon Jan 18, 2016 9:46 am
by mushroom
Bull bar ?????? Price and availability ?