SFA Service with EFI
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
SFA Service with EFI
Waar diens julle EFI SFA's met Dictator op hier in Gauteng?
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: SFA Service with EFI
Als wat nodig is die volgende,
1. Hoe druk Petrol filter.
2. Lae druk Petrol Filter.
3. 4.5lt olie
4. Olie filter.
5. Sparkplugs x 4
6. Lugfilter.
Vat net die samples filters en sparkplugs. Die res is std.
Die Dicktator is nie nodig om aan te stel tensy daar groot engine veranderinge aangebring is nie,ie groter pistons, cams ens.
Louis