Page 1 of 1

Atlantis Duine 26ste

Posted: Tue Dec 22, 2015 1:15 pm
by Raino001
Atlatis Duine - Heeldag Dop en Tjop

33' South Manne!!!

Nadat ons Welgelegen plat gery het die 24 ste is dit net meer as reg dat ons die Atlantis Woestyn ook bietjie seer maak!!!!

Die Diesel Hot Rod sal daar wees met D4d hot rod - (D-Rod ) 33"
Warrior sal daar wees met Hilux 4L V 6( Jack ) 33"
Alex met sy Colt ( Mr P ) 33"
Phillip van Namibia met sy Amarok ( The Rock ) 33"
Fransoic van 4 x lux met sy V6 4 L - 33"

Ons bring n Trailor om al die wat val n roll te kan oplaai !!!


Kom join ons vir n lekker dag van pret !!!!
:tease:

Re: Atlantis Duine 26ste

Posted: Tue Dec 22, 2015 1:26 pm
by Warrior
"Rynou" as ek Jack nie weer omgooi by Welgelegen nie sal ek virseker daar wees saam Mr P om di D Rod te kom uitsleep :twisted:

Re: Atlantis Duine 26ste

Posted: Wed Dec 23, 2015 3:02 pm
by HeavyG
Sjoe! Lyk meer soos die 33" klub.... :siffler:

Hoe laat sal dit wees en hoe maak mens om permit in die hande te kry?

Re: Atlantis Duine 26ste

Posted: Wed Dec 23, 2015 7:43 pm
by Black Sam
Daar is iemand in die area gedurende die tyd wat graag daar wil gaan ry,
Wie kan hy kontak, naam en nommer asb.

Re: Atlantis Duine 26ste

Posted: Thu Dec 24, 2015 1:40 pm
by Warrior
Raino 079 884 9535
Eben 082 416 2707

Re: Atlantis Duine 26ste

Posted: Fri Dec 25, 2015 3:02 pm
by Black Sam
Baie dankie Eben, ek het Stephanus gevra om jou te skakel.
Geseende kersfees vir julle.