Page 1 of 1

Ek soek advice

Posted: Tue Nov 24, 2015 9:15 am
by dantjie
Goeie dag almal.

Ek wil n bietjie raad/advies hoor van die meer Intelligente manne af :cooldude:

Ek het n sfa hilux (slakie) met n 22R EFI ek het huidig 32'' tyres op met 10J rims ek wil graag hoor wat beveel die manne hier is vir hulle n lekker kombinasie tyre rim groote?

Ek is gelukig met my tyres en my rims huidig die bakkie word nie elke dag gebruik nie staan meer in die garage het n werks voertuig :D:

Die tyd vir bande vervang stap stil naader soo wil maar net n bietjie hoor wat julle te se het.

Baie dankie :thumbup: .

Re: Ek soek advice

Posted: Tue Nov 24, 2015 10:22 am
by Mud Dog
Danie, raak daai wiele nie voor as jy draai nie? 32 Duim is so effens te groot na my mening en 31 duim is ideaal. Met 31" trek die engin minder swaar en die speedo lees meer akuraat.

31 x 10.5 x 15 is na my mening die beste band groote vir die bakkie. :winkx:

Re: Ek soek advice

Posted: Tue Nov 24, 2015 10:28 am
by dantjie
Baie dankie Andy ek sien jy ry nog met jou std rims ek het nou 10j rims op jou idee oor dit? moet ek trug std toe of die 31'' op die 10j rims.

Re: Ek soek advice

Posted: Tue Nov 24, 2015 11:05 am
by 4x4BEES
As j voel jou bakkie is nog reg, en nie te stadig of swaar op sous nie, bly met die 32"

Dit lyk beter, en jy hoef dan nie jou rims te verander nie.

P.S. Jou bakkie lyk awesome.

Re: Ek soek advice

Posted: Tue Nov 24, 2015 11:45 am
by Tenk
Daai 32s lyk mooi op jou bakkie, ek het ook 32s op dink dit het net daai bietjie voordeel op n 31 band, veral as jy 10j rims het. Die groot vraag natuurlik is watter maak band, bfg is duur maar hulle is die geld werd.

Re: Ek soek advice

Posted: Tue Nov 24, 2015 11:46 am
by Mr_B
My personal opinion... if you're an overlander, then yes I'd suggest 31's... better fuel consumption, less motor stress and all the other benefits. If you're into serious offroad trailer and obstacles... 33's MT's would be better and look really cool! With the 33's an axle move would be required. Horses for courses!

Re: Ek soek advice

Posted: Tue Nov 24, 2015 11:59 am
by dantjie
Dankie aan almal so ver word baie wardeur ek kyk na miskien kumos mt of bridgstone deuler mt.

met die 32 het dit nog net een keer die fender geraak maar het n sanduin bietjie hard ingekom op dis eintlik al maar hulle vang nie sommer die fender nie.

Re: Ek soek advice

Posted: Tue Nov 24, 2015 12:17 pm
by Hi-Hilux
33's 32's lyk cool maar 31's werk beter