Page 1 of 1
picture of my hilux
Posted: Sat Nov 14, 2015 8:57 am
by paackerman
Hi guys im new to the forum eventualy managed to upload a pic of my hilux
but yes ill browse and find my way around its a super forum
Re: picture of my hilux
Posted: Sat Nov 14, 2015 9:30 am
by Huismoeles
Welkom
Mooi monster wat jy da het
Re: picture of my hilux
Posted: Sat Nov 14, 2015 10:17 am
by The Legend
Baie welkom op die forum Gerhard.Baie mooi SFA van jou daardie
Re: picture of my hilux
Posted: Sat Nov 14, 2015 1:33 pm
by Froll
Welcome Gerhard, hoop jy geniet dit hier op die forum. Mooi trok wat jy daar het.
Re: picture of my hilux
Posted: Sat Nov 14, 2015 4:34 pm
by Hi-Hilux
Welkom en geniet
Re: picture of my hilux
Posted: Sat Nov 14, 2015 5:45 pm
by Knuppel
Nice hilux, post some more pics please.
Re: picture of my hilux
Posted: Sat Nov 14, 2015 7:02 pm
by paackerman
Dankie ouens ek moet bely dit het my n rukkie gevat om presies uit te werk hoe om fotos re plaas maar lyk my eks darem nie so erg tegnies gestremd nie ... ekt op members vehicles sommer n hele paar fotos van die bakkie gesit en ook al die opgraderings gelys wat oor die jare gedoen is ...
Re: picture of my hilux
Posted: Sun Nov 15, 2015 3:09 am
by Mud Dog
Welkom Gerhard!!
Re: picture of my hilux
Posted: Sun Nov 22, 2015 9:00 pm
by 4x4BEES
Re: picture of my hilux
Posted: Mon Nov 23, 2015 6:22 am
by CasKru
Daai wa lyk mos nou netjies