Page 1 of 1

So ietsie voor die Year End Func -Sondag 1 Nov

Posted: Wed Oct 28, 2015 7:11 pm
by Hilux 1
Ons, ek en my vrou en Louis gaan so 2 pm na Anura vir n lekker paar sawwe lywe proe. So open invitation vir almal om so ietsie te vat voor ons Year end.

Laat weet maar, of mind you; if we see you there we see u. :dance1:

Re: So ietsie voor die YEF -Sondag 1 Nov

Posted: Thu Oct 29, 2015 10:16 am
by Hilux 1
Anura Vineyards

Off Simondium Road, Klapmuts, 7670, Western Cape, South Africa., South Africa

Re: So ietsie voor die Year End Func -Sondag 1 Nov

Posted: Sun Nov 01, 2015 8:12 pm
by Omo
Dankie ouens en vrouens. Was heel gaaf. :thumbup:

Re: So ietsie voor die Year End Func -Sondag 1 Nov

Posted: Mon Nov 02, 2015 10:12 am
by Hilux 1
hier darem 2 foto's as bewys.
IMG_20151101_141801 (Custom).jpg

Re: So ietsie voor die Year End Func -Sondag 1 Nov

Posted: Mon Nov 02, 2015 10:13 am
by Hilux 1
nee wat, smaak my die Champers het iets gedoen want ek kry die fodies nie reg op nie

Re: So ietsie voor die Year End Func -Sondag 1 Nov

Posted: Mon Nov 02, 2015 2:19 pm
by Mr_B
The winds was howling Sunday morning... might have something to do with the piccies lying flat!