Page 1 of 1

Nog Foto's van Nietvoorbij

Posted: Thu Oct 08, 2015 8:11 pm
by X-Dors
Op die foto's kan n mens regtig nie die helings uit maak nie ,maar glo my hulle is nogals styl en met n bietjie reen en so paar manne wat sukkel om daar uit te gaan ; gaan ons groot pret he dink ek .Andre die bestuurder het gese dat hy genoeg trekkers het om te help uit sleep as dit moet :D: :D: :D: ,maar ek glo darem nie dit sal gebeur nie .Die baan is wyd so julle sal niks kap of sraap nie, al na deel is dat die uit dagende bultte nie n aan loop het vir momentum nie so daar gaan vinnug n paar axel twisters ook wees dink ek .
DSC_0089.jpg
DSC_0090.jpg
DSC_0090.jpg
DSC_0091.jpg
DSC_0091.jpg (25.93 KiB) Viewed 4659 times
DSC_0092.jpg
DSC_0092.jpg (25.43 KiB) Viewed 4659 times
DSC_0094.jpg
DSC_0094.jpg (31.32 KiB) Viewed 4659 times
DSC_0095.jpg
DSC_0095.jpg (17.96 KiB) Viewed 4659 times
DSC_0088.jpg
DSC_0093.jpg

Re: Nog Foto's van Nietvoorbij

Posted: Thu Oct 08, 2015 8:15 pm
by X-Dors
DSC_0107.jpg
DSC_0110.jpg
DSC_0104.jpg
DSC_0103.jpg
DSC_0100.jpg
DSC_0099.jpg
DSC_0099.jpg (24.2 KiB) Viewed 4658 times
DSC_0098.jpg
DSC_0096.jpg

Re: Nog Foto's van Nietvoorbij

Posted: Fri Oct 09, 2015 10:10 am
by Tenk
Lekker Kobus, ons het genoeg perde vat hom net aan in low range op die kort afstande :yahoo:

Re: Nog Foto's van Nietvoorbij

Posted: Sat Oct 10, 2015 12:38 pm
by Warrior
Dit lyk baie goed hoor - kani wag om daar te gaan speel nie.
Moet nou net nie te veel in daai modder gaan vas sit nie :twisted: