Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER
Posted: Thu Sep 17, 2015 11:16 am
Goeie dag almlal [weer]
Soos k inni anner draad gemeld het, van die 4 Uitreike wat nog vir die jaar oor is, is twee darem kort een of twee dag geleenthede en is dit op kiddies gerig.
Ons wil weer graag vanjaar 'n KERSBOOM aanbied vir die vigs wesies van Rietfontein [dis nou die gehuggie doerrrr tussen Vaalwater en Groblersbrug]
Die datum is vasgestel vir Saterdag 28 NOVEMEBER
Ons sal die Vrydag namiddag soontoe vertrek. Koedoes Rand Gemeente voorsien vir ons die slaapplek, Saterdag oggend vroeg vroeg verpak ons al 120 geskenk pakkies .. en dan, vanaf 11:00 is dit daai 120 weggooi kindertjies se beurt vir n tydjie "lekkerte" .. en geskenkies ontvang..
Wat is nodig??
120 Kersgeskenke [Ouderdomme is 6 tot 15 jaar]
120 "pen en potlood stelle"
120 Skool tassies [100 Laer skool, 20 Hoër skool]
en, les bes as ons dit kan bybring, 120 t-hempies .. bloues asb..[so amper Bulle blou ]
Koeldrank vir hulle deur die dag
Lekkergoed
Chips
Wat kan jy nog aan dink ??
Op die foto kan jy sien wat ons laasjaar vir hulle kon aanbied: n NUWE sport sak, Nuwe sport broeke [PT Shorts] nuwe T hempie, elkeen eie speelding, elkeen n eie Bybel.
En natuurlik, ons het helpers nodig om di edag n sukses te maak.
Ken jy iemand by Coke? Simba? Willards? Kan jy skenkings reel / kry ? Of, as jy self n bydrae wil maak .. "in-boks" my of jaag n muil na Outreach2Africa at g mail [dot] com.
[sorri.. kannie n fotot hier opkry nie .. het verklein na 221 Kb, dan se die tool vir my my die maks is 500 Kb ... ][foto is op my FaceBook :-)