N slide vir X-Dors se kappie

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

N slide vir X-Dors se kappie

Post by X-Dors »

Het Maandag en Dinsdag die slide vir 3 kiste aan mekaar gesit wat ek vinnug kan verwyder as ek moet .
1.5.jpg
1.1.jpg
1.4.jpg
1.2.jpg
Attachments
1.3.jpg
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Re: N slide vir X-Dors se kappie

Post by Mossienel »

Lyk netjies Kobus.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: N slide vir X-Dors se kappie

Post by Oupa Stig »

Baie netjies!

Watse gewig kan hy dra as hy op full extension is?
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Re: N slide vir X-Dors se kappie

Post by X-Dors »

Oupa Stig wrote:Baie netjies!

Watse gewig kan hy dra as hy op full extension is?
Dankie
Om eerlik te wees weet ek nie .Ek het 4x4 Direct se1meter heavy duty slides gekoop en dan is my binneste raam 25x3 hoek yster en buite 40x3 en die binneste raam se mates is 1350 x 400
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: N slide vir X-Dors se kappie

Post by 4x4BEES »

Baie netjies Kobus, lyk awesome.
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: N slide vir X-Dors se kappie

Post by Ou vale1 »

Lyk nice Kevin, moet ook begin met my canopy. Ek hou van jou idee, wil net kyk na 'n uitvou poot om te help met gewig dat mens dit as 'n werkblad kan gebruik.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: N slide vir X-Dors se kappie

Post by Haboob »

KOBUS, I think that those heavy duty slides can hold about 40 Kgs, & that is a lot for one drawer...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
Post Reply

Return to “Build your own:”