Page 1 of 1

DUBBELDOELIG

Posted: Tue Jul 07, 2015 2:28 pm
by KOBUSL
BRAAI15.jpg
BRAAI15.jpg (30.08 KiB) Viewed 1822 times

Re: DUBBELDOELIG

Posted: Tue Jul 07, 2015 2:57 pm
by ChrisF
me like :)


sal maar n landy dop moet gebruik .... die Toyotas ry nog te goed om dit mee te doen :twisted: :twisted:

Re: DUBBELDOELIG

Posted: Thu Jul 09, 2015 7:55 am
by Bugzy
ChrisF wrote:me like :)


sal maar n landy dop moet gebruik .... die Toyotas ry nog te goed om dit mee te doen :twisted: :twisted:
Alles goed en wel.......maar wat van die olie lekke :D: :D:

Re: DUBBELDOELIG

Posted: Thu Jul 09, 2015 12:46 pm
by ChrisF
Bugzy wrote:
ChrisF wrote:me like :)


sal maar n landy dop moet gebruik .... die Toyotas ry nog te goed om dit mee te doen :twisted: :twisted:
Alles goed en wel.......maar wat van die olie lekke :D: :D:
as daar nog olie drup .... moet jy nog VUUR MAAK :cooldude: :lmao:


en as die braai vette begin drup .... "NOU gaan ons BRAAAAAIIII" ... :yahoo: :laugh2:

Re: DUBBELDOELIG

Posted: Fri Jul 10, 2015 7:21 am
by Bugzy
Ek is nou so lus vir 'n choppie op die kole, ek gaan sommer nou huistoe en maak vuur.......mmmm, sal maar moet wag tot vannaand, die kliente sal in hulle broeke akkies

Re: DUBBELDOELIG

Posted: Fri Jul 10, 2015 7:29 am
by ChrisF
Bugzy wrote:Ek is nou so lus vir 'n choppie op die kole, ek gaan sommer nou huistoe en maak vuur.......mmmm, sal maar moet wag tot vannaand, die kliente sal in hulle broeke akkies
stem saam .....


dink nou net as daai vlamme so lekekr dans op n stukkie steak ....

en die koue druppels op n lang glas .....



gaan sommer vroeg huis toe vanmiddag

Re: DUBBELDOELIG

Posted: Fri Jul 10, 2015 12:40 pm
by Bugzy
Jip ek loop 14H00