DIY Camp Kitchen
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
DIY Camp Kitchen
EK is eintelik gat....vol vir kombuise, ek is reeds besig met die kombuis in ons huis en nou die
Ek sit met al die goed van 'n vorige projek wat nie uit gewerk het nie. So ek beplan on 'n kamp kombuis bymekaar te sit met 'n stoof en wasbak met 'n water pomp en gas geyser.
Ek gaan die naweek bitjie met dit begin en op Maandag sal ek die alu bestel vir die raam en so aan. Die probleem is dit gaan redelik groot wees. Maar nou ja ek sit met die goed so ek kan maar net sovel iets met dit doen. Sal dit gebruik met my groot tent as ons iewers gaan en lank staan.
Gee maar ideas as julle eniges het...

- Attachments
-
- tap.jpg (12.28 KiB) Viewed 10480 times
-
- sink.jpg (13.55 KiB) Viewed 10480 times
-
- stove.jpg (15.46 KiB) Viewed 10480 times
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: DIY Camp Kitchen
Hierdie gaan 'n lekker projek wees om te volg
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: DIY Camp Kitchen
Onthou ons wil kiekies sien soos jy vorder....
- ronnie
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Mon Jul 13, 2009 2:19 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Totota Fortuner 2006 4.0 V6 4x4; Long Range fuel tank; AmadaXtreme suspension; C-Tek D250S dual battery system
- Real Name: Ronnie
- Club VHF Licence: HC 141
Re: DIY Camp Kitchen
Subscribed...
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Camp Kitchen
EK het gou pryse gekry op die alu wat ek gaan nodig he
SQUARE TUBE 25mmx25mmx1.4mmx5800mm mill @ R128.00 per Length excl vat
SQUARE TUBE 25mmx25mmx1.4mmx6000mm NA10U @ R158.00 per Length excl vat
TREAD PLATE 2500mmx1250mmx1.5mm (SMALL) @ R585.00 per Length excl vat
EK moet maar net gou al die dinge wat in moet gaan op meet ek bestel.

- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: DIY Camp Kitchen
Wayne, waar koop jy jou alu?
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Camp Kitchen
Ek het nognie vergeet van die een nie, ek kyk maar nog rond na ideas, sal seker volgende week die alu bestel om mee te beging
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Camp Kitchen
So ek het nou begin die materiaal bestel.
Alu tubes R798.00
Slotte R450.00
Connect it R590.00
Ek het baie van die ander dinge by die huis, so ek sal eers gebruik maak van dit.
Ek moet nog net 'n alu sheet koop daan behoort ek als he wat ek nodig het.
Dinge is so bitjie duur dees dae.....

Ek het die raam so te se klaar, ek gaan vandag die alu sheets bestel. So by die naweek wat kom kan ek die ding amper klaar kry.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Camp Kitchen
Ek het die naweek al die alu sheets op gekry en die geyser in gesit. Moet nou net die laaste paar dinge kry en klaar maak met die boks, daan die wasbak en stoof in sit.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: DIY Camp Kitchen
Dit lyk awesome sover
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Camp Kitchen
Ja ek wou graag klaar maak, maar nou ja....
Ek moet die pote op sit, die pomp vas sit, ek het teminste al die fittings en braided hose gehaad. Ek gaan maar 'n cable opmaak met 'n anderson plug op die een kant en 'n Hella plug op die ander kant.
Daan sel ek nog 'n laai inbou, daan is ek klaar.

- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: DIY Camp Kitchen
Wayne, were are you going to fit this unit?
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Camp Kitchen
Its not going to be fitted anywhere, its just free standing.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Camp Kitchen
Ek het nou die pomp in en die gas werk, nou moet ek die LED lig in kry, en so paar rakkies in sit.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: DIY Camp Kitchen
Lyk netjies
Wat se pomp het jy daar in? Ek oorweeg 'n Shurflow viri boswa
Wat se pomp het jy daar in? Ek oorweeg 'n Shurflow viri boswa
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Camp Kitchen
Ja ek het die Surgeflow, (weet nie of dit dieselde as waarvan jy praat nie?) Ek et die 12.5L een. EK reken enige iets kleiner sal sulkel met 'n geyser.Stef wrote:Lyk netjies
Wat se pomp het jy daar in? Ek oorweeg 'n Shurflow viri boswa
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: DIY Camp Kitchen
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... 997&page=2
Nee, praat vd ene....die man het self ook skoolfonds betaal met die geyser saam...
Nee, praat vd ene....die man het self ook skoolfonds betaal met die geyser saam...
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Camp Kitchen
Net 'n update, ek het nou weer so lank terug kaans gekry om te gaan kamp So ek gaan pak maar my kamp goed uit en pak dit terug...
Ek het so bitjie gespeel met die kamp kombuis, ek het 'n canvas aan mekaar gewerk vir die cutlery. Sal in die ander deurtjies ook dit doen vir die borde.
Ek moet dit klaar kry en binne netjies maak. Ek hoop om die jaar nog 'n kamp in te kry

- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: DIY Camp Kitchen
Dit lyk baie goed, mooi man.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
- Town: Benoni
- Vehicle: Hilux SFA
- Real Name: Rodney
Re: DIY Camp Kitchen
So now we know who does all the washing up or will be.looks good.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: DIY Camp Kitchen
NETJIES !
- FIRSTGEER
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1536
- Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
- Town: King WilliamsTown
- Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
- Real Name: Tony Geer
- Club VHF Licence: HC 109
Re: DIY Camp Kitchen
A very neat and well organised set up.You can feel trully proud of your effort and finnished product.