Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug
Posted: Fri Jun 19, 2015 12:15 am
[English on next post .. just gimme time to translate :oldtimer: ]
Soos julle weet, Oompie reel so n paar INLIGTINGS Dae waar verskillende vervaardigers / eksperte [kundiges as jy wil grĂȘnd praat] ons kom toelig en demonstreer hulle produkte.
Die TURBO dag en DYNO dag was n groot sukses dus is ek braaf om nog een vir die jaar in te druk:
Suspensions & Exhausts; Body lift and more...
29 Augustus
Steves Auto Clinic Boksburg
4 Herman Pieters str
Boksburg.
Alles oor die onderkant van ons voertuie:
Die dinge is gewoonlik gratis -=- jy bring jou worsie en sappie ,, koffie ook as jy wil. MAAR ek het n bymotief .. Ek gaan BYDRAES vra .. die bydraes gebruik ek dan om ons Outreach 2 Africa Uitreike te bevonds [gedeeltelik]
\
Nou toe .. GAUTENG en die wat bereid is om te ry .. laat waai met die aanduiding wie sou belangstel om by te woon.
[dis vir alle 4x4 harte .. makie saak wat jy ry nie ...]
Bring a friend or two, wife & kiddies too.