Page 1 of 1

@lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sat Jun 06, 2015 5:46 pm
by Hoppy
Ons kry mekaar 8h00 Saterdag 13 Junie 2015 in die Wimpy by die Engen op die N7, wie ry saam?
Elke een vir homself, permit, braai ens.

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 12:52 pm
by Warrior
Raait kom ons maak n lys :

1) Hoppy met sy groen vigo (32' muds opgesit :twisted: )
2) Hoppy JNR met sy Jeepie (31' muds opgesit :twisted: )
3) De Wit met sy Lexus SFA - Varkie
4) Warrior met Jack (33' muds opgesit :twisted: )
5) Mr.P met sy gay Colt :blackeye:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 4:13 pm
by Hilux 1
Warrior wrote:Raait kom ons maak n lys :

1) Hoppy met sy groen vigo (32' muds opgesit :twisted: )
2) Hoppy JNR met sy Jeepie (31' muds opgesit :twisted: )
3) De Wit met sy Lexus SFA - Varkie
4) Warrior met Jack (33' muds opgesit :twisted: )
5) Mr.P met sy gay Colt with Josie mudds :blackeye:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 6:15 pm
by Huismoeles
:cry:
Sou graag would saam.

Maar weg op lang naweek

Enjoy dit :thumbup:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 7:30 pm
by Warrior
1) Hoppy met sy groen vigo (32' muds opgesit )
2) Hoppy JNR met sy Jeepie (31' muds opgesit )
3) De Wit met sy Lexus SFA - Varkie
4) Warrior met Jack (33' muds opgesit )
5) Mr.P met sy gay Colt with Josie mudds
6) Leon met sy awesum V6 Pathfinder - Cooper tyre addict

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 9:12 pm
by Hoppy
1) Hoppy met sy groen vigo aka "Rooies" (32' muds opgesit )
2) Hoppy JNR met sy Jeepie (31' muds opgesit )
3) De Wit met sy Lexus SFA - Varkie
4) Warrior met Jack (33' muds opgesit )
5) Mr.P met sy gay Colt with Josie mudds
6) Leon met sy awesum V6 Pathfinder, (mr Cooper)
7) Francois met Voetsek, n regte Hilux (SFA)
8) Johan Grootbek met whitey, sy V6 Vigo

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Tue Jun 09, 2015 12:48 pm
by Tenk
Ek sal ook kan join sit ma op lys, underdog met 31 all terrains. :yahoo:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Tue Jun 09, 2015 6:02 pm
by Warrior
1) Hoppy met sy groen vigo aka "Rooies" (32' muds opgesit )
2) Hoppy JNR met sy Jeepie (31' muds opgesit )
3) De Wit met sy Lexus SFA - Varkie
4) Warrior met Jack (33' muds opgesit )
5) Mr.P met sy gay Colt with Josie mudds
6) Leon met sy awesum V6 Pathfinder, (mr Cooper)
7) Francois met Voetsek, n regte Hilux (SFA)
8) Johan Grootbek met whitey, sy V6 Vigo
9) Tenk met Underdog met sy 31" AT's

Vir die wat wil konfooi ry - ons kry mekaar 7:30am by die McDonalds N1 Stad :surrender:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:55 am
by Hilux 1
Ai dit sou darem lekker gewees het om Hilux 1 se bene te gerek het n slag. Maar die vis loop in Pearly Beach hoor ek so ek sal maar gaan prober iets vang daar vir die lang naweek.

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Wed Jun 10, 2015 11:58 am
by Tenk
Ek moet by Mcdonalds verby so dan sien ek julle daar Eben. :thumbup:
Ters onthou ons wil n foto sien van daai "grote" of dit het nie gebeur nie :twisted:
As jy nie daar iets vang nie ry af tot by Die Dam net verder aan, ek weet die ouens vang lekker elwe daar :thumbup:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Thu Jun 11, 2015 7:06 pm
by Warrior
Oraait - ek en Allan sal sorg vir die braai en hout.
Julle moet net n vleisie saambring + miskien n lemonade :celebrate:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Fri Jun 12, 2015 12:22 am
by Hoppy
1) Hoppy met sy groen vigo aka "Rooies" (32' muds opgesit )
2) Hoppy JNR met sy Jeepie (31' muds opgesit )
3) De Wit met sy Lexus SFA - Varkie
4) Warrior met Jack (33' muds opgesit )
5) Mr.P met sy gay Colt with Josie mudds
6) Leon met sy awesum V6 Pathfinder, (mr Cooper)
7) Francois met Voetsek, n regte Hilux (SFA)
8) Johan Grootbek met whitey, sy V6 Vigo
9) Tenk met Underdog met sy 31" AT's
10) Johan Buurman met sy 2.7I IFS

Vir die wat wil konfooi ry - ons kry mekaar 7:30am by die McDonalds N1 Stad :surrender:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Fri Jun 12, 2015 12:26 am
by Hoppy
Daar is mense wat van ander kant af kom, ons sal nogsteeds by die Wimpy by die Engen garage vir julle wag, Warrior kan julle by die McDonnalds by N1 kry.
Die wat n brekkie wil inwerk kan ons by die Wimpy kry

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 8:25 am
by Hoppy
Dankie aan almal wat daar was, dit was n lekker groep 10 voertuie is net reg.
Baie dankie Johann van Super Quick Brackenfell vir die pryse en vlae vir die Dune charge.
Uitslag vir die dune charge
1 Warrior Hilux v6 vigo
2 Hoppy Hilux 3.0 d4d
3 Colt 3.0 v6
4 Johan Buurman Hilux 2.7 i
5 Johann Super Quick Hilux V6 Vigo
6 Pierre Hilux V6
7 Jeep Rocsta Diesel
8 Jeep Rubicon V6
9 Jeep CJ 3 2.5

Ek sal die fotos later aflaai en oplaai

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 9:20 am
by swartvark
Dit lyk na 'n lekker groep.......ek's vrek ongelukkig daarmee dat Swartvark juis nou uit aksie uit moes wees. :(

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 9:45 am
by Tenk
Dankie Johan vir die hout, Hoppy vir braaibak en ons "toergids", Johann vir die pryse en almal wat saam was wat dit n great 4x4 dag gemaak het. Dit was kwaai om nuwe kennise te maak en nog gesigte by name te sit. Ons het ook gesien die ouens met die groter bande het beter gevaar en was lekker kompeterend. Sien uit na volgende een :thumbup:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 10:54 am
by Hoppy
_MG_0090 (Custom).JPG
(71.59 KiB) Downloaded 211 times
_MG_0082 (Custom).JPG
(80.04 KiB) Downloaded 211 times
_MG_0058 (Custom).JPG
(59.77 KiB) Downloaded 211 times
_MG_0043 (Custom).JPG
(65.83 KiB) Downloaded 211 times
_MG_0034 (Custom).JPG
(77.63 KiB) Downloaded 211 times
_MG_0032 (Custom).JPG
(66.34 KiB) Downloaded 211 times

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 11:00 am
by Hoppy
IMG_0076 (Custom).JPG
(34.68 KiB) Downloaded 208 times
IMG_0066 (Custom).JPG
(104.58 KiB) Downloaded 208 times
IMG_0062 (Custom).JPG
(99.57 KiB) Downloaded 208 times
_MG_0109 (Custom).JPG
(79.5 KiB) Downloaded 208 times
_MG_0099 (Custom).JPG
(83.39 KiB) Downloaded 208 times
_MG_0093 (Custom).JPG
_MG_0093 (Custom).JPG (50.94 KiB) Viewed 8792 times

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 2:18 pm
by ThysdJ
Hoe loop daai groen draak in die sand Allan?

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 6:08 pm
by 4x4BEES
swartvark wrote:Dit lyk na 'n lekker groep.......ek's vrek ongelukkig daarmee dat Swartvark juis nou uit aksie uit moes wees. :(
Ek sit in dieselfde boodjie.
Ek wou bitter graag ook gegaan het, maar nou ja. Volgende een sal my bakkie weer reg wees.

Bly jule ouens het dit geniet.

O'ja, Eben, Jack lyk awesome :thumbup: :thumbup:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 6:20 pm
by ThysdJ
Hoekom is julle Hiluxe stukkend? Ek dog die goed is so betroubaar??? :)

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 6:27 pm
by 4x4BEES
My regter CV raas en ek wil nie kaanse vat tot hy reg gemaak is nie.

EN my bakkie is al +-20jaar oud, so hy kort so n bietjie liefde elke nou en dan :lmao: :lmao:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 6:51 pm
by ThysdJ
My Jeep is ook amper 20 jaar oud... en hy vat net meer en meer pak slae..

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 7:15 pm
by Thunder02
Nice pics :thumbup:
Some info on the cream jeep :?:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 8:23 pm
by Hoppy
The cream Jeep is a std CJ3a with 2.5 chev motor and 5spd Alfa box, it was a popular conversion in those days.

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Sun Jun 14, 2015 11:24 pm
by Niel
Jammer dis off topic - kan mens nog permitte koop by die munisipale kantore in Atlantis op n Saterdag oggend?

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Mon Jun 15, 2015 8:26 am
by Hoppy
Ek dink so Neil, bel hulle, die nr is hier op die forum

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Mon Jun 15, 2015 8:32 am
by ThysdJ
Niel net op die eerste en laaste Saterdag van die maand.. :thumbup: :thumbup:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Mon Jun 15, 2015 10:12 am
by Niel
Tks

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Mon Jun 15, 2015 5:28 pm
by Huismoeles
Lyk of julle jul self geniet het

Lyk na lekker fun soos altyd
(was daai colt van alex so bang om in die sloot te gaan dat jul hom daar in moes sleep :lmao: )


Eben daai van van jou lyk darm :drool: :drool: :drool: nou

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Wed Jun 17, 2015 2:31 pm
by BEVKO
Tx Hoppy vir die lekker dag, en aan al die ander Maters, julle is GREAT!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Posted: Thu Jun 18, 2015 2:58 am
by Mud Dog
Good one guys!! :thumbup: :thumbup: