Page 1 of 1

Lexus ombouing Kaapstad

Posted: Tue Sep 16, 2008 9:45 am
by Danie
Kan ons nie al die ouens in Kaapstad kry wat al die ombouing gedoen het nie. Ek is wil graag na die ouens toe ry en hul V8 gaan kyk. My v8 is in maar wil graag die regte pad loop om nie onod geld te mors nie.

Re: Lexus ombouing Kaapstad

Posted: Tue Sep 16, 2008 10:21 am
by ThysdJ
Danie sover ek weet is Bosvark ook besig met 'n Lexus V8 ombouning, en ek is seker hy sal jou entoesiasme deel. Jy moet miskien by Allan (Hoppy) van AEW Auto kers opsteek, want hy het self al een of twee sulke ombouings gedoen.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Lexus ombouing Kaapstad

Posted: Tue Sep 16, 2008 10:50 am
by Danie
Dankie ek weet waar sy shop is. Sal by hom gaan draai.

Re: Lexus ombouing Kaapstad

Posted: Wed Sep 17, 2008 8:01 am
by Danie
Ek het toe die BM radiator ingebou en daar is nog 75mm spasie oor om n "Fan"in te sit.