Page 1 of 1
Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!
Posted: Wed May 13, 2015 12:53 pm
by ôita
View Original
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
Agenee man.... sorry...hoe kry ek n video direk op tapatalk gelaai?
Re: Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!
Posted: Wed May 13, 2015 1:10 pm
by Frederick
Whahaha lekker looooop dop.
Re: Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!
Posted: Wed May 13, 2015 2:25 pm
by Warrior
Re: Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!
Posted: Thu May 14, 2015 8:17 am
by Bugzy
Wat is daai man se probleem??!! Mens stop mos rustig om ietsie te skink
Re: Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!
Posted: Thu May 14, 2015 1:22 pm
by Stef
Bugzy wrote:Wat is daai man se probleem??!! Mens stop mos rustig om ietsie te skink
Sou dalk vinniger wees om te stop....
Re: Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!
Posted: Thu May 14, 2015 1:29 pm
by CasKru
Stef wrote:Bugzy wrote:Wat is daai man se probleem??!! Mens stop mos rustig om ietsie te skink
Sou dalk vinniger wees om te stop....
Ek het ook nogals so gedink...
Re: Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!
Posted: Thu May 14, 2015 2:16 pm
by ChrisF
na al daai inspanning gaan n single nie die dors les nie ....
Re: Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!
Posted: Thu May 14, 2015 7:07 pm
by 4x4BEES
Dalk probeer hy fiks bly