Page 1 of 1

2015

Posted: Wed May 06, 2015 12:38 am
by Frederick
Daar moet seker n paar manne wees wat al bloed getrek het in die nuwe jagseisoen?

Re: 2015

Posted: Thu May 07, 2015 2:46 pm
by Hilux01
Frederick jy is amptelik voor
Ek ry oor 4 weke Natal toe vir n week kan nie wag nie

Re: 2015

Posted: Thu May 07, 2015 3:19 pm
by stephanvaneeden
So ietsie al gevat .

Re: 2015

Posted: Thu May 07, 2015 3:39 pm
by Frederick
stephanvaneeden wrote:So ietsie al gevat .
Baie geluk. Mooi wildebeest daai. Lekker groot raam baie vleis

Re: 2015

Posted: Thu May 07, 2015 4:07 pm
by stephanvaneeden
141 kg uitgeslag

Re: 2015

Posted: Thu May 07, 2015 4:51 pm
by Aquanaut
Hier is myne - laas naweek op Utrecht

Re: 2015

Posted: Thu May 07, 2015 10:12 pm
by Frederick
Lekker!!!
Watse roer is dit daai?

Re: 2015

Posted: Fri May 08, 2015 12:51 am
by Mud Dog
Looks like a K98 action, so I'm guessing .308 Musgrave? :think:

Re: 2015

Posted: Fri May 08, 2015 7:58 am
by stephanvaneeden
Mooi man, Bazil ek sien jy was al op die vlakte en in die bos. Lekker !

Re: 2015

Posted: Fri May 08, 2015 9:34 am
by Hilux01
Eish

Julle man laat my vinger krapperig raak ek skiet sommer op die buurman se labrador

Re: 2015

Posted: Fri May 08, 2015 11:18 pm
by Mud Dog
Hilux01 wrote:Eish

Julle man laat my vinger krapperig raak ek skiet sommer op die buurman se labrador
:laugh2: :laugh2:

Re: 2015

Posted: Sat May 09, 2015 8:22 am
by george
Mooi man. Ek moet wag tot die 10de Julie. Hoop net SAPS kan my geweer se liksens uitsort voor dan

Re: 2015

Posted: Sat May 09, 2015 6:03 pm
by Damaruri
Vertrek 26 mei vir my jag in Namibia vir 'n maand
Wag net vir permitte

Re: 2015

Posted: Sun May 10, 2015 7:23 pm
by Aquanaut
Frederick wrote:Lekker!!!
Watse roer is dit daai?
30-06 vector met n k98 aksie, leupold 3-9 x40 LR Duplex en a linker handse Boyd Kolf. Sierra 180g Game Kings.

Re: 2015

Posted: Mon May 11, 2015 10:12 am
by Frederick
Baie interessante kolf daai.

Re: 2015

Posted: Tue May 12, 2015 11:36 am
by Aquanaut
Frederick wrote:Baie interessante kolf daai.
http://www.boydsgunstocks.com/design-ga ... -gunstocks" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: 2015

Posted: Fri May 22, 2015 1:11 am
by Frederick
Nou jag niemand nou nooit weer nie?

Re: 2015

Posted: Sun May 24, 2015 10:20 am
by stumps
uploadfromtaptalk1432455591769.jpg
saam klient geskiet in Zim

Re: 2015

Posted: Sun May 24, 2015 6:27 pm
by Huismoeles
Frederick wrote:Nou jag niemand nou nooit weer nie?

In die jong dae het ons daai 2 been goedjies gejag (maar daai dae ook al lank al verby) :twisted:

Nou kyk ons maar die fotos van wat ander mense skiet

Re: 2015

Posted: Tue May 26, 2015 9:14 am
by 4x4BEES
Huismoeles wrote:
Frederick wrote:Nou jag niemand nou nooit weer nie?

In die jong dae het ons daai 2 been goedjies gejag (maar daai dae ook al lank al verby) :twisted:

Nou kyk ons maar die fotos van wat ander mense skiet
:lmao: :lmao: :lmao:

Re: 2015

Posted: Wed May 27, 2015 7:58 pm
by Francoisdn
ImageUploadedByTapatalk1432749510.743443.jpg
ImageUploadedByTapatalk1432749510.743443.jpg (117.36 KiB) Viewed 8764 times
ImageUploadedByTapatalk1432749455.100816.jpg
(113.74 KiB) Downloaded 210 times
Geskiet in Waterpoort.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2015

Posted: Wed May 27, 2015 11:17 pm
by Frederick
Geluk Francois!!!
Pragtige waterbok en daai BWB lyk ook soos n bielie!!

Re: 2015

Posted: Thu May 28, 2015 10:41 am
by Francoisdn
Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2015

Posted: Thu May 28, 2015 12:17 pm
by Frederick
Jou waterbok verby 27"?

Re: 2015

Posted: Thu May 28, 2015 1:40 pm
by Harties
Oos kaap Jag
Pragtige area en mooi wild !

Re: 2015

Posted: Mon Jun 01, 2015 11:56 am
by Baasvark
Ek kon darem al 3 jagtrips in werk die jaar - maar nou is ek klaar :(

Pongola, Fiksburg en Reddersburg.

Re: 2015

Posted: Mon Jun 01, 2015 11:57 am
by Baasvark
Twee foto's is van verlede jaar op pongola!

Re: 2015

Posted: Mon Jun 15, 2015 3:27 pm
by Frederick
Was die naweek in Cradock...

Re: 2015

Posted: Mon Jul 06, 2015 4:41 pm
by Frederick
Warmbad die naweek

Re: 2015

Posted: Mon Jul 06, 2015 8:46 pm
by Thabogrobler
Netjies!

Met watter kaliber skiet jy?

Re: 2015

Posted: Mon Jul 06, 2015 11:58 pm
by Frederick
.375 H&H

Re: 2015

Posted: Tue Jul 07, 2015 7:42 am
by dalkill
ek het nog nooit iets gejag nie... tensy jy galjoen as wild kan beskou :-)

Re: 2015

Posted: Tue Jul 14, 2015 9:18 pm
by george
Het self bietjie geskiet die naweek.
Hartebees fontein naby Noupoort
JorsBok (Small).JPG
BokBakkie (Small).JPG

Re: 2015

Posted: Thu Jul 16, 2015 7:11 am
by Hangover
Gedink ek sal so paar van my goed ook hier opgooi
IMG-20150703-WA0025 (Custom).jpg
IMG-20150703-WA0003 (Custom).jpg
IMG-20150503-WA0003 (Custom).jpg
DSC_0110 (Custom).JPG
DSC_0104 (Custom).JPG
20150627_093829 (Custom).jpg
20150613_175856 (Custom).jpg
20150501_101836 (Custom).jpg
20150501_101750 (Custom).jpg

Re: 2015

Posted: Mon Jul 20, 2015 11:41 am
by Frederick
Tolwe die naweek
Halfpad op teen toorberg. Recovery was interessant...
Kyk waar staan die cruiser tov waar die Koedoe le..

Re: 2015

Posted: Mon Aug 03, 2015 3:08 pm
by Frederick
Nou is ek klaar vir die jaar
Alldays