Page 1 of 1

10 Mei Sondag

Posted: Tue May 05, 2015 7:23 pm
by Warrior
Wat van n vinnige trippie Sondag erens heen - Welgelegen ?
Enige ander voorstelle ?

Re: 10 Mei Sondag

Posted: Tue May 05, 2015 11:12 pm
by X-Dors
Warrior wrote:Wat van n vinnige trippie Sondag erens heen - Welgelegen ?
Enige ander voorstelle ?
Dit klink na n plan Eben . Ek is in vir Welgelegen . :cooldude:

Re: 10 Mei Sondag

Posted: Wed May 06, 2015 10:38 am
by gifkoek
moedersdagvieringe...ek sal eers die laaste 2 Mei-naweke iets kan doen.

Re: 10 Mei Sondag

Posted: Wed May 06, 2015 11:52 am
by Warrior
Goeie plan - vergeet van moedersdag :slap:
Amper was ek diep in die moeilikheid :deadhorse:
Kom ons kyk na volgende naweek dan !?

Re: 10 Mei Sondag

Posted: Wed May 06, 2015 2:13 pm
by Hilux 1
ja, rustig manne, ons wil nog 4x4 ry. kan waaragtig nie die skoner geslag so verloor nie. :laugh2: :laugh2: :laugh2: :surrender: :surrender:

Re: 10 Mei Sondag

Posted: Wed May 06, 2015 6:37 pm
by ChrisF
hehehehe .....

laat julle manne my darem nou lekker lag - het mos amper so paar terug juis SO my gaai hesien !!


Ons neem toe deel aan sport, en die jaar se rooster word uitgesit en die manne teken af en so gaan die jaar aan .... En die een Sondag daar 4 of 5 van ons op - so half uur gevat om uit te werk die ander manne het onthou dit was Moedersdag ..... Het jy al gesien hoe gou 5 bang-gat manne n sport dag net daar kanseleer en huis toe jaag om die dag te red !!!!!