Groot Probleem

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Groot Probleem

Post by Dowe Koos »

Hallo almal.
My battery het begin klaar raak en dit was tyd om nuwe battery te koop. Donderdag nog kon ek nog die bakkie oopmaak met die remote. Vanoggend gaan koop ek 'n nuwe battery en wil dit insit in die bakkie. Probeer om met die remote oop te maak, wil niks weet nie. Probeer met die sleutel, wil ook niks weet nie. Dus kan ek glad nie die bonnet oopkry nie. Groot waardeering vir enige raad of voorstelle. Dankie, Hennie
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Groot Probleem

Post by Dowe Koos »

Probleem opgelos. Terwyl ek daar aan die pasassier se deur peuter sien ek die kabels raak wat ek verlede jaar ingesit het vir my tweede battery. Koppel toe my tweede battery met die Harrison plug aan en siedaar, ek kon toe die deur oopkry met die remote. Nou kan ek die nuwe battery insit. Dankie in elke geval vir die forum waar mense mekaar kan help.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Groot Probleem

Post by KOBUSL »

Ons het al 'n platkar oopgemaak deur die nuwe battery by die knormoer ( starter ) te koppel. Van onder af.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Groot Probleem

Post by ChrisF »

VRAAG - nou hoekom sou die sleutel nie die deur oopsluit nie ??? Dit het tog niks met krag te doen nie .. nie op die karre wat nog n tradisionele sleutel het nie.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Groot Probleem

Post by george »

Die sleutel slyt uit. Omdat jy heeltyd met remote oopmaak slyt ignition saam met sleutel maar deur bly nog dieselfde. Na hele paar jaar sukkel die sleutel met die deur. My sleutel begin ook nou moeilik die deur opmaak
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Groot Probleem

Post by Dowe Koos »

Dankie vir al die reply. Ja George, met die nuwe battery in en die remote wat werk, probeer ek toe die sleutel en dit is soos jy sê. Die sleutel werk glad nie. Sal maar my kabels wat uitsteek maar daar los, dan kan ek hom ten minste gebruik as ek weer daai probleem kry.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Groot Probleem

Post by pietpetoors »

Selle het eendag met my gebeur toe ek Tafelberg gaan klim het en die ligte aan vergeet het.
Die 2.7 se knormoer sit net agter die linkervoorwiel.
Het die + van 'n jumper daar opgesit en die - sommer op die onderstel, dit het die deur met remote laat oopsluit.

Kyk hier vir rede van sleutel wat nie werk nie
viewtopic.php?p=277254#p277254" onclick="window.open(this.href);return false;
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Groot Probleem

Post by ChrisF »

Dankie manne.
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Groot Probleem

Post by KOBUSL »

En daar dog ek ek gee raad, en leer toe wraggies iets. :thumbup: :thumbup:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
Post Reply

Return to “The Workshop”