Page 1 of 1

Gt Radial Komodo Mud

Posted: Mon Apr 20, 2015 12:06 pm
by antlo69
Wat dink julle van die mud. Ek kan 31x10.5x15 kry vir R1899 elk. Lyk agresief .

Ek sukkel net om n foto te laai maar as die wat dit ken vir my kan se hoe hulle is.

Re: Gt Radial Komodo Mud

Posted: Mon Apr 20, 2015 12:10 pm
by TOYOTA 4YEFI
Looks lekker where can you get and can you get 32 and 33's

Re: Gt Radial Komodo Mud

Posted: Mon Apr 20, 2015 1:55 pm
by Warrior
Lyk baie mooi - ga lekker raas :thumbup:

Re: Gt Radial Komodo Mud

Posted: Mon Apr 20, 2015 3:53 pm
by antlo69
Jip, dis hy daai. Vir die prys dink ek dis nie sleg ivg met die Coopers en BFG ens ens.

Ek sal gou hoor of 32" en 33" beskikbaar is.

Re: Gt Radial Komodo Mud

Posted: Mon Apr 20, 2015 3:54 pm
by antlo69
PS....vir my is die pad lawaai deel van die fun8-)

Re: Gt Radial Komodo Mud

Posted: Mon Apr 20, 2015 4:19 pm
by Warrior
Antonie kyk dalk ook na General Grabber.
Ek het nou 33's bestel @ R2050 n band.
Volgens ouens in die bedryf en Hoppy is dit n baie goeie waarde vir geld band.
Sal ma kyk hoe hulle vaar en laat weet.

Re: Gt Radial Komodo Mud

Posted: Mon Apr 20, 2015 4:24 pm
by antlo69
Looks like they only have the following sizes for this tyre:

245/75/16 - R2249
265/75/16 - R1999
27x8.5x15....- R1749
31x10.5x15 - R1899
No 32"
33x12.5x15 - R2399

Looks like no 17" are available for the newer spec Hilux's

Re: Gt Radial Komodo Mud

Posted: Mon Apr 20, 2015 4:46 pm
by antlo69
Ja Grabber MT vir R2050 klink nog beter. Ek wou graag Good Year Duratrac kry maar mensdom hulle is duur.

Ek het Bentley smaak maar Datsun budget.

Re: Gt Radial Komodo Mud

Posted: Tue Apr 21, 2015 8:24 am
by Hangover
Ek sien ek gan huil as ek vir Hangover nuwe tyres moet opsit...

Re: Gt Radial Komodo Mud

Posted: Tue Apr 21, 2015 9:01 am
by ChrisF
Na die trippie moet my twee agterbande geruil word met die twee spaar bande . . .

julle praat my nou bang met die pryse ...