Page 1 of 1

X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 6:04 pm
by X-Dors
Soos van julle al weet het 4x4 Bees X-Dors se kappie oor geneem .Nou hier is x-Dors sin , gebou deur Pro 4x4 .

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 6:07 pm
by pietpetoors
Baie mooi en Baie geluk

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 6:12 pm
by JamesC
Fancy...bleddie mooi bakkie (en canopy)

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 6:30 pm
by Toppie4x4
Sien vandag by Menlyn se elke Sondag Autofair daar staan n 2.4 DC 1997 4x4 met 79000km op vir R150,000 pragtige voertuig

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 6:34 pm
by Toppie4x4
hier is n foto..................ek dink nie jou Hilux hoef terug te staan vir hom nie

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 6:39 pm
by Huismoeles
Lyk baie mooi :thumbup:

(Ek is seker Kevin sal voorstel dat die swart beter op sy bakkie gaan lyk :twisted: :twisted: )

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 8:02 pm
by Mossienel
Lyk netjies.

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 8:12 pm
by grobbepj
Baie impressive!! Nice

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 8:42 pm
by Warrior
Lyk skitterend Kobus - jou trokkie is n meesterstuk :thumbup: :clap:

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 9:04 pm
by chopper
Netjiese alu-cab en 'n nog meer netjiese trokkie daai :thumbup:
Jip, daai Auto Fair was deel van my Sondag roetine in my ou Pretoria dae :thumbup: :lol:
Ek het selwers 'n paar voertuie daar gekoop en verkoop :D:

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 9:09 pm
by Woesman
X-Dors, Daai is nou vir jou n netjiese bakkie. Baie nice. Mooi canopy. Geluk

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Sun Apr 19, 2015 9:29 pm
by hansman
Naand
Baie mooi bakkie alles pas bymekaar die kappie die rims kleur sommer allis
Geniet hom hulle (die Boewe) het verlede week my geliefde Vaaltyn prober steel nie geslaag nie net n hoop skade veroorsaak.My hart het amper gaan staan.Gister tussen 12h00 en 1h00 by my karavaan garage ingebreek my werkers het hulle gelukkig gepla so hulle nie gesteel nie net die deure oopgebreek. Pas julle bakkies op n Hilux is nie lank joune nie!!!! Mosambiek en Afrika is vol van Suid Afrika se Hiluxe!!!!
Groete Hansman en Kruppel Vaaltyn
NB my elektoniese skade is regtig baie duur

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Mon Apr 20, 2015 9:27 am
by 4x4BEES
Huismoeles wrote:Lyk baie mooi :thumbup:

(Ek is seker Kevin sal voorstel dat die swart beter op sy bakkie gaan lyk :twisted: :twisted: )
Ek het DAAI bakkie Vrydag gesien met die nuwe canopy op.
Dit is besonders mooi en die foto's doen dit eintlik n onreg aan.

wie weet, dalk koop ek hom ook oor by Kobus :think: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Mon Apr 20, 2015 8:05 pm
by Froll
Very nice canopy that. :thumbup: :thumbup:

Re: X-Dors se geskenk

Posted: Tue Apr 21, 2015 2:30 am
by X-Dors
Froll wrote:Very nice canopy that. :thumbup: :thumbup:
Dankie vir al die komplimente .
My vrou se mos nou is sy derde in die Dors gesin .1ste is X-Dors ;2de die Dors honde en dan is sy maar Altyd- Dors derde :lmao: :laugh2: :lmao: