runner boards facelift
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Sun Mar 22, 2015 7:07 am
- Town: ceres
- Vehicle: 2001 2x4 Toyota kzte
- Real Name: petrus gerhardus
runner boards facelift
hello almal.
het 3 maande terug 2001 KZTE gekoop.
ek oorweeg om my runner boards swart te spuit. die aluminium is al vaal en dink swart sal n "mean look" gee.
het iemand dit al gedoen en hoe lyk dit.
het gaan kyk by naaste TOYOTA agent en die nuwe legend 45 lyk kwaai met dit.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: runner boards facelift
Jy sal in elk geval daai alu mooi skoon moet maak as deel van voorbereiding as jy hulle wil verf. Persoonlik hou ek meer van die rou alu.
Maar nou kom die vraag, waarvoor sal die bakkie gebruik word? Gaan jy roetes ry en die manne in jou omgewing vergesel op uitstappies? Indien wel, dan sou ek liewer daai alu side step verkoop en 'n redelike prys daarvoor kry voordat hulle gebuig of geduik word. Vat dan daai geld by en kry vir jou ordentlike 'rock sliders', of as jy handig is en kan sweis, maak dan jou eie ..... dit sal die bakwerk beskerm - alu side steps help niks nie.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Sun Mar 22, 2015 7:07 am
- Town: ceres
- Vehicle: 2001 2x4 Toyota kzte
- Real Name: petrus gerhardus
Re: runner boards facelift
Hi mud dog
Ek twyfel of ek sulke rowe terein sal aanpak. Is ongelukkig net 2x4. Ek ry meestal ground pad en dink die alu borde help die cab beskerm teen klippe wat opskiet. Ek is van plan om n stel rocksliders self te bou maar werk nog aan die ontwerp. Dankie vir die advies. Sal fotos oplaai nadat ek hulle gespuit het
Ek twyfel of ek sulke rowe terein sal aanpak. Is ongelukkig net 2x4. Ek ry meestal ground pad en dink die alu borde help die cab beskerm teen klippe wat opskiet. Ek is van plan om n stel rocksliders self te bou maar werk nog aan die ontwerp. Dankie vir die advies. Sal fotos oplaai nadat ek hulle gespuit het
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: runner boards facelift
Jammer man, het nie opgelet en besef dat dit nie 4x4 is nie. Janee, in daai geval is dit beter om die trappe te behou vir die redes wat jy genoem het.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- GMan
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Mon Oct 27, 2014 4:12 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Gerrie
Re: runner boards facelift
Ek wonder of iemand al probeer het om die goed te anodize.
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Sun Mar 22, 2015 7:07 am
- Town: ceres
- Vehicle: 2001 2x4 Toyota kzte
- Real Name: petrus gerhardus
Re: runner boards facelift
Ek het ook daaroor gewonder. Ongelukkig is ek baie ver van sulke tipe dienste. Ek het hulle toe gespuit gister en dink dit lyk baie beter. Ek het die wheel archers en die chassis ook met stone chip geverf en het n baie mooier effek op die voorkoms
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: runner boards facelift
Hi Piet
Lyk sommer baie beter Hou van jou staal rims ook.
Het al baie gewonder of ek nie maar my mags ook moet ruil vir die staal rims nie

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Sun Mar 22, 2015 7:07 am
- Town: ceres
- Vehicle: 2001 2x4 Toyota kzte
- Real Name: petrus gerhardus
Re: runner boards facelift
Ek al baie gewonder of ek nie mags moet kry nie. Wil jy ruil. lol
- GMan
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Mon Oct 27, 2014 4:12 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Gerrie
Re: runner boards facelift
Dit lyk sommer bakgat ! Wat het jy gebruik as primer ?
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Sun Mar 22, 2015 7:07 am
- Town: ceres
- Vehicle: 2001 2x4 Toyota kzte
- Real Name: petrus gerhardus
Re: runner boards facelift
Dankie.
Ek het NS5 as primer gebruik en NS8 vir top coat. Ek het die onderkant NS88 stone chip geverf

- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: runner boards facelift
Baie nice