Naand. Ek wil bietjie hoor, ek verstaan en sien dat die diesels n EGR het en dat die baie voordelig is om dit af te blok.
Ek sukkel om enige inligting te kry oor n 4.0 petrol.
Is daar so n valve, is dit goed om hom af te block, waster voor en nadele is daar.
Baie dankie.
Ek het n 4.0 D/C auto en het al die cat's vervang met n free flow en het n snorkel op, so hy haal baie goed asem.
Staan op 210k km.
Sent from my iPad using Tapatalk
EGR op 4.0 hilux
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Tue Aug 12, 2014 2:03 pm
- Contact:
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: EGR op 4.0 hilux
Alle Toyota engines met VVT-i gebruik die valve timing om die EGR werk te doen . Van die uitlaat gasse word in die slinder ingesuig en so word die temprature in die silinder verminder . Minder suurstof =laer ontbranding temp.
- Reinart21
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
- Real Name: Reinart
Re: EGR op 4.0 hilux
Het op hierdie Link afgekom wat in diepte gaan oor die EGR afblok op die D4d en 1KZ.
Sover nog net die eerste 2 bladsye deurgegaan, en klink my om hom af te blok is nie die beste opsie nie. Maar wel om die die intake manifold en valve ens. elke 100 000 km's skoon te maak.
http://www.pradopoint.com/showthread.ph ... ocking-EGR" onclick="window.open(this.href);return false;