Page 1 of 1

Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Fri Feb 20, 2015 5:41 pm
by MonsterLux
So wie van julle sal kan raai wat ek vandag vir my lux by die poskantoor gaan haal het?

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Fri Feb 20, 2015 5:43 pm
by 4x4BEES
n Snorkel??

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Fri Feb 20, 2015 5:48 pm
by MonsterLux
Nope dis nog op die wens lys maar dit wat ek gekry het sal mooi saam die snorkel werk.

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Fri Feb 20, 2015 6:11 pm
by 4x4BEES
:scratch: :scratch: :scratch:

Ek sal eers die ander n kaans gee om te reply :lmao: :lmao:

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Fri Feb 20, 2015 7:35 pm
by Vlak vark
efi manifold, Johan

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Fri Feb 20, 2015 8:59 pm
by Huismoeles
Speeding fine. :siffler:
:laugh2:

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Sat Feb 21, 2015 9:35 am
by MonsterLux
Hey Nico. R50 vir jou in jou absa spaarplan

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Sat Feb 21, 2015 12:29 pm
by Vlak vark
lekkker man :thumbup:

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Sat Feb 21, 2015 12:41 pm
by LouisZ
Mooi.

As jy nie omgee vir my se waar het jy hom gekry. sukkel nou al 3 maande om ene in te kry.

Louis

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Sat Feb 21, 2015 2:10 pm
by MonsterLux
Louis ek het maar so van tyd tot tyd op ebay gesoek. Af en toe gekry maar as jy die sellers kontak wil hulle nie SA toe ship nie. Ek het die een so maand terug raak geloop en die ou was beryd om SA toe te ship. Die intake is nie complete nie ek kort nog n fuelrail en injectors. Maar tenminste het ek die hardware. Wil bietjie kyk of daar nie dalk alternatiewe op injectors is in SA nie anders die maar op ebay gaan soek weer. Die fuel regulator gaan ek aftermarket gaan soos die wat spitronics source.

Pryse vir intressantheid was:
R1454 vir die intake
R1831 posgeld
R265 custom duties

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Sat Feb 21, 2015 2:14 pm
by MonsterLux
Check out this item I found on eBay:

End time: 23 Feb 2015 2:32:47 AM

Item: Toyota,pickup,truck, 4 runner 22 RE, REC turbo efi intake 86-95

URL: http://pages.ebay.com/link/?nav=item.vi ... 60&alt=web" onclick="window.open(this.href);return false;


Dis die ander een wat ek na gekyk het

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Sat Feb 21, 2015 2:20 pm
by KOBUSL
MonsterLux wrote:So wie van julle sal kan raai wat ek vandag vir my lux by die poskantoor gaan haal het?
Widgat !! By die POSKANTOOR nogal. !! :lol: :lol:

Re: Uiteindelik het ek een gekry.

Posted: Sat Feb 21, 2015 2:28 pm
by MonsterLux
KOBUSL wrote:
MonsterLux wrote:So wie van julle sal kan raai wat ek vandag vir my lux by die poskantoor gaan haal het?
Widgat !! By die POSKANTOOR nogal. !! :lol: :lol:
dis n wonder hulle het nie gestrike nie :surrender: